{"id":14191,"date":"2013-02-25T05:06:27","date_gmt":"2013-02-25T05:06:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14191"},"modified":"2013-02-25T05:06:27","modified_gmt":"2013-02-25T05:06:27","slug":"kardinaal-kla-oor-kondome-vir-skole","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14191","title":{"rendered":"Kardinaal kla oor kondome vir skole"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Geen kondome sal by skole wat op die Katolieke kerk se grond gebou is versprei word nie, het die Sunday Times berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kardinaal Wilfred Napier, Suid-Afrika se Rooms-Katolieke hoofampsdraer, het die plan deur die departement van onderwys in KwaZulu-Natal as &#8220;kortsigtig&#8221; en &#8220;immoreel&#8221; beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Napier het sy ontevredenheid oor die departement se planne in &#8216;n brief aan Senzo Mchunu, LUR vir onderwys, uitgspreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mchunu het die besluit geneem n\u00e1 &#8216;n konferensie verlede maand om oplossings te vind vir seksuele mishandeling, tienerswangerskap en dwelmmisbruik in die provinsie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sodra iets deur mense is gesagsposisies versprei word, dink kinders dit is reg. Ek kan nie die gebrek aan insig verstaan oor die sielkundige skade wat ons jonger generasie aangerig word nie,&#8221; het Napier aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die koerant het Mchunu bevestig dat kondome nie in Katolieke skole versprei sal word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geen kondome sal by skole wat op die Katolieke kerk se grond gebou is versprei word nie, het die Sunday Times berig. Kardinaal Wilfred Napier, Suid-Afrika se Rooms-Katolieke hoofampsdraer, het die plan deur die departement van onderwys in KwaZulu-Natal as &#8220;kortsigtig&#8221; en &#8220;immoreel&#8221; beskryf. Napier het sy ontevredenheid oor die departement se planne in &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14191\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kardinaal kla oor kondome vir skole&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14191","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14191","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14191"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14191\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14191"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14191"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14191"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}