{"id":14186,"date":"2013-02-22T16:46:35","date_gmt":"2013-02-22T16:46:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14186"},"modified":"2013-02-22T16:46:35","modified_gmt":"2013-02-22T16:46:35","slug":"op-is-nie-julien-assange-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14186","title":{"rendered":"Oscar Pistorius is nie Julien Assange nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Met die hele w\u00eareld se o\u00eb op hom gerig, het Oscar Pistorius se borgaansoek geslaag. Die aanklaer het selfs die geval Julien Assange opgeroep om sy aansoek te kelder. Assange woon tans in die ambassade van Equador in Londen om die Britse polisie te vermy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oggendsessie van die gestremde naelloper se aansoek om borgtog het met &#8216;n finale tweestryd tussen die vervolging en verdediging ge\u00ebindig. Die debat het gehandel oor die vraag of &#8216;n w\u00eareld-beroemde paralimpiese atleet met sy dubbel-amputasie en prostetiese bene &#8216;n vlugrisiko inhou indien vrygelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Staatsaanklaer Gerrie Nel het ges\u00ea Pistorius het die &#8220;geld, middele en motief&#8221; om te vlug as hy op borgtog vrygelaat word, en beskryf hoe WikiLeaks se stigter Julian Assange, ewe bekend as Pistorius is, borgtog geweier is en daarna skuiling gaan soek het in die Suid-Amerikaanse land se ambassade in Londen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die verdediging se advokaat Barry Roux het aangevoer dat elke keer as Pistorius deur die sekuriteit by die lughawe, gaan, daar oproer is weens sy metaalbene wat verklikkers laat afgaan. Hy kandus nie ongesiens deur die lughawe sekuriteit gaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy prostetiese hulpmiddels benodig instandhouding en aanpassing op &#8216;n maandelikse basis, en hy vereis mediese aandag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stampvol hofsaal het goeie vriende van Reeva Steenkamp, die vriendin geskiet deur Pistorius, en die man wat nou die leiding van die ondersoek oorgeneem het, luitenant Geneal Vineshkumar Moonoo, ingesluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die hele w\u00eareld se o\u00eb op hom gerig, het Oscar Pistorius se borgaansoek geslaag. Die aanklaer het selfs die geval Julien Assange opgeroep om sy aansoek te kelder. Assange woon tans in die ambassade van Equador in Londen om die Britse polisie te vermy. Die oggendsessie van die gestremde naelloper se aansoek om borgtog &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14186\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oscar Pistorius is nie Julien Assange nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14186","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14186","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14186"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14186\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}