{"id":14179,"date":"2013-02-21T05:28:20","date_gmt":"2013-02-21T05:28:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14179"},"modified":"2013-02-21T05:28:20","modified_gmt":"2013-02-21T05:28:20","slug":"frankryk-waarsku-sy-burgers-om-kameroen-te-verlaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14179","title":{"rendered":"Frankryk waarsku sy burgers om Kameroen te verlaat"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Frankryk het Woensdag sy burgers wat in die mees noordelike deel van Kameroen woon aangeraai om die gebied &#8220;so vinnig as moontlik&#8221; te verlaat n\u00e1 die ontvoering van &#8216;n Franse familie van sewe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ministerie van buitelandse sake het verder ook gewaarsku teen reis in die gebied waar Kameroen aan Nigeri\u00eb en Tsjad grens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ontvoering van die Moulin-Fournier-gesin hou verband met Frankryk se ses-weke lange milit\u00eare veldtog om Islamitiese ekstremiste uit die noorde van Mali te verdryf, het Jean-Yves Le Drian, die minister van verdediging, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie is groepe wat gehoor gee aan dieselfde fundamentalisme, wat dieselfde metodes het, van Mali tot in Somali\u00eb en Nigeri\u00eb&#8230; Hulle wil &#8216;n wettelose sone tussen die Golf van Guinee en Soedan skep,&#8221; het LeDrian ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 15 Franse burgers is reeds in Afrika ontvoer. Sewe mense word in die Sahel-streek aangehou deur militante groepe wat bande met Al-Ka\u00efda het en een is deur Ansaru, wat in Nigeri\u00eb opereer, ontvoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die drie volwassenes en vier kinders is vroeg Dinsdag ontvoer terwyl hulle op &#8216;n reis in die Waza Nasionale Park in die verre noorde van Kameroen was. Hulle is daarna oor die grens geneem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Frankryk het Woensdag sy burgers wat in die mees noordelike deel van Kameroen woon aangeraai om die gebied &#8220;so vinnig as moontlik&#8221; te verlaat n\u00e1 die ontvoering van &#8216;n Franse familie van sewe. Die ministerie van buitelandse sake het verder ook gewaarsku teen reis in die gebied waar Kameroen aan Nigeri\u00eb en Tsjad grens. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14179\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Frankryk waarsku sy burgers om Kameroen te verlaat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14179","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14179","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14179"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14179\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14179"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14179"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14179"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}