{"id":14178,"date":"2013-02-21T05:24:35","date_gmt":"2013-02-21T05:24:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14178"},"modified":"2013-02-21T05:24:35","modified_gmt":"2013-02-21T05:24:35","slug":"eskom-verhogings-sal-landbou-knou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14178","title":{"rendered":"Eskom-verhogings sal landbou knou"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die staatsbeheerde Eskom se voorgestelde tariefverhoging sal &#8216;n negatiewe uitwerking h\u00ea op die landboubedryf, het die Food and Allied Workers&#8217; Union (Fawu) in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het vasgestel dat die reuse-styging in elektrisiteitspryse &#8216;n negatiewe uitwerking sal h\u00ea op die kostestruktuur, nie net vir vervaardigers nie, maar ook vir boere,&#8221; lui die verklaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vakbond het ges\u00ea boere het dus geen keuse om werkers af te l\u00ea om kostes te besnoei nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen &#8216;n beroep op die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om nie Eskom se belaglike versoek toe te staan nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nersa het vroe\u00ebr vandeesmaand openbare verhore gehou oor die voorgestelde tariefverhogings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eskom het gevra vir &#8216;n jaarlikse tariefverhoging van 16% oor die volgende vyf jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Minister van Openbare Ondernemings, Malusi Gigaba, het met rolspelers in Eskom se Medupi-kragstasie gesprek gevoer om &#8216;n ooreenkoms te bereik sodat die konstruksiewerk op Lephalale hervat kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gigaba se woordvoerder, Richard Mantu, s\u00ea die minister is van mening dat dit van die uiterste belang is om die situasie by Medupi te stabiliseer en te verseker dat konstruksiewerk onmiddellik hervat kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea nog vertragings sal &#8216;n nadelige invloed op die ekonomie h\u00ea. Ses-en-veertig werkers is Vrydag by die kragstasie in hegtenis geneem na gewelddadige betogings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eskom het die kragstasie verlede maand gesluit toe kontrakwerkers begin staak het. Konstruksiewerk is ook ontwrig toe werkers in September verlede jaar ophou werk het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die staatsbeheerde Eskom se voorgestelde tariefverhoging sal &#8216;n negatiewe uitwerking h\u00ea op die landboubedryf, het die Food and Allied Workers&#8217; Union (Fawu) in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Ons het vasgestel dat die reuse-styging in elektrisiteitspryse &#8216;n negatiewe uitwerking sal h\u00ea op die kostestruktuur, nie net vir vervaardigers nie, maar ook vir boere,&#8221; lui die verklaring. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14178\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Eskom-verhogings sal landbou knou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14178","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14178","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14178"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14178\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14178"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14178"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14178"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}