{"id":14149,"date":"2013-02-15T05:27:16","date_gmt":"2013-02-15T05:27:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14149"},"modified":"2013-02-15T05:27:16","modified_gmt":"2013-02-15T05:27:16","slug":"moordklag-teen-pistorius","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14149","title":{"rendered":"Moordklag teen Pistorius"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal na verwagting later Vrydag in die Pretoria-landdroshof verskyn op &#8216;n aanklag van moord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy vriendin, die model Reeva Steenkamp, is Donderdag in die vroe\u00eb oggendure by sy huis in die Silver Woods-landgoed in Pretoria doodgeskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pistorius se prokureur, Kenny Oldwage, het ges\u00ea hy sal Vrydag om borg aansoek doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sportheld het Donderdagnag in &#8216;n sel by die Boschkop-polisiestasie aangehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het ges\u00ea Pistorius se aansoek om borgtog sal teengestaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanvanklike berigte oor die skietery het aangedui dat Pistorius moontlik sy vriendin vir &#8216;n inbreker aangesien het. Die polisie het egter later ges\u00ea di\u00e9 inligting is nie deur hulle&nbsp; vrygestel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het aan EWN ges\u00ea die bure het hulle ontbied nadat hulle skote gehoor het. Daar was glo voorheen bewerings van &#8220;van huishoudelike insidente&#8221; by Pistorius se huis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is baie verbaas om die bewerings te hoor dat hy sy meisie vir &#8216;n inbreker aangesien het,&#8221; het brig. Denise Beukers, woordvoerder vir die polisie, vroe\u00ebr ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het berigte ontvang dat daar geskree was, maar niks is bevestig nie. Dit is deel van &#8216;n ondersoek wat nog nie afgehandel is nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea forensiese kenners is op die toneel en sal bepaal of daar gedwonge toegang was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pistorius het gevra om onmiddellik in die hof te verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Een van die redes hoekom ons borgtog teenstaan, sal bekend gemaak word wanneer hy in die hof verskyn,&#8221; het Beukes ges\u00ea<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal na verwagting later Vrydag in die Pretoria-landdroshof verskyn op &#8216;n aanklag van moord. Sy vriendin, die model Reeva Steenkamp, is Donderdag in die vroe\u00eb oggendure by sy huis in die Silver Woods-landgoed in Pretoria doodgeskiet. Pistorius se prokureur, Kenny Oldwage, het ges\u00ea hy sal Vrydag om borg aansoek doen. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14149\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moordklag teen Pistorius&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14149","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14149","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14149"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14149\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14149"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14149"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14149"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}