{"id":14139,"date":"2013-02-13T06:46:16","date_gmt":"2013-02-13T06:46:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14139"},"modified":"2013-02-13T06:46:16","modified_gmt":"2013-02-13T06:46:16","slug":"buitelanders-sal-nie-grond-in-sa-besit-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14139","title":{"rendered":"Buitelanders sal nie grond in SA besit nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Buitelandse burgers sal nie langer in staat wees om grond te besit in Suid-Afrika nadat die regering se grondbeleid gefinaliseer is nie, het die minister van Grondhervorming Gugile Nkwinti Dinsdag verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Alle mense wat buitelandse burgers is sal nie hul eie grond besit nie, maar sal op &#8216;n langtermyn basis grond huur,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nkwinti het gereageer op &#8216;n vraag tydens &#8216;n &#8220;dialoog&#8221; met plaaswerkers van die Paarl, in die Wes-Kaap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vraag was oor buitelandse eienaarskap van plase.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister het ges\u00ea die regering het &#8216;n oudit van staatsgrond voltooi, maar is nog steeds besig met sy oudit van openbare en private grond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Grond in privaatbesit sluit grond in wat deur buitelanders besit word. Ons is besig met opnames van daardie grond,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nkwinti het aan sy gehoor ges\u00ea die saak word deur die regering hanteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr, het die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies ges\u00ea dat die onlangs-aangekondigde R105-dagloon vir plaaswerkers &#8216;n minimum loon is, en dat boere meer kan betaal as hulle daarna voel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea sommige plase wat betrokke is in uitvoerproduksie, kan dit bekostig om meer te betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Davies het landbou-arbeid beskryf as &#8216;n &#8220;ongeorganiseerd sektor&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Julle is nie in vakbonde georganiseer nie,&#8221; het hy ges\u00ea aan ongeveer 200 plaaswerkers wat in die lokaal vir die geleentheid saamgekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As jy &#8216;n voldoende aantal mense in &#8216;n vakbond ingeskryf het, het jy die reg om die bepalings van die Wet op Arbeidsverhoudinge af te roep,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Davies het aan mense met rooi Fawu en wit Bawusa T-hemde ges\u00ea: &#8220;Gaan nou en onderhandel, en kry vir jouself &#8216;n beter loon!&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die grootste siektewat in sekere landelike dele van die Wes-Kaapse klinieke behandel word, is nie MIV\/vigs, nie maar wanvoeding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minister van Landbou Tina Joemat-Pettersson het ges\u00ea goedkoop arbeid is nou &#8216;n ding van die verlede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Goedkoop arbeid gaan nie langer geduld word nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr Dinsdag, is &#8216;n soortgelyke gesprek gehou met boere en kommersi\u00eble boerderye.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Buitelandse burgers sal nie langer in staat wees om grond te besit in Suid-Afrika nadat die regering se grondbeleid gefinaliseer is nie, het die minister van Grondhervorming Gugile Nkwinti Dinsdag verklaar. &#8220;Alle mense wat buitelandse burgers is sal nie hul eie grond besit nie, maar sal op &#8216;n langtermyn basis grond huur,&#8221; het hy ges\u00ea. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14139\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Buitelanders sal nie grond in SA besit nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14139","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14139","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14139"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14139\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14139"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14139"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14139"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}