{"id":14130,"date":"2013-02-12T06:06:43","date_gmt":"2013-02-12T06:06:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14130"},"modified":"2013-02-12T06:06:43","modified_gmt":"2013-02-12T06:06:43","slug":"da-wil-mandela-se-visie-vier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14130","title":{"rendered":"DA wil Mandela se visie vier"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika moet die herdenking van oudpres. Nelson Mandela se vrylating uit die tronk Maandag vier deur sy visie vir die land te onthou, het die DA ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet nooit die wonderlike visie van die toekoms en die grondwet vergeet wat hy aan ons gegee het nie en wat vandag sy grootse nalatenskap is,&#8221; het Helen Zille, leier van die DA, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea Suid-Afrikaners moet hulle weer daartoe verbind om Mandela se visie van &#8216;n verenigde land te herbou deur &#8216;n einde te bring aan die &#8220;verval&#8221; wat volgens haar deur die huidige leierskap geskep is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Elke Suid-Afrikaner weet dat ons land ver weg beweeg van Madiba se visie van &#8216;n vredevolle, voorspoedige demokrasie waar elke persoon die geleentheid het om sy potensiaal te bereik,&#8221; het Zille ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Zille deel pres. Jacob Zuma en die huidige leierskap nie daardie visie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het hulle ook daarvan beskuldig dat hulle nie die nodige belangstelling het om probleme soos armoede, werkloosheid en die vernietiging van families op te los nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het Mandela Sondag in Johannesburg besoek om goeie wense aan hom oor te dra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea Mandela was gemaklik en ontspanne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela is in Februarie 1990 uit die Victor Verster-gevangenis in Paarl vrygelaat.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika moet die herdenking van oudpres. Nelson Mandela se vrylating uit die tronk Maandag vier deur sy visie vir die land te onthou, het die DA ges\u00ea. &#8220;Ons moet nooit die wonderlike visie van die toekoms en die grondwet vergeet wat hy aan ons gegee het nie en wat vandag sy grootse nalatenskap is,&#8221; het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14130\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA wil Mandela se visie vier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14130","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14130"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14130\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}