{"id":14124,"date":"2013-02-11T07:55:12","date_gmt":"2013-02-11T07:55:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14124"},"modified":"2013-02-11T07:55:12","modified_gmt":"2013-02-11T07:55:12","slug":"drk-vermeende-komplotter-in-kaapstad-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14124","title":{"rendered":"DRK: Vermeende komplotter in Kaapstad vas"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die meesterbrein agter die komplot om die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo omver te werp, is in Kaapstad in hegtenis geneem, het die Valke Sondag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuus het soos &#8216;n veldbrand versprei in die Kongolese gemeenskap: Etienne Kabila Taratibu, die voorbok van die groep andersdenkendes het homself Saterdagoggend aan die polisie in Kaapstad oorgegee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Emosies het hoog geloop in die 300,000-sterk Kongolese gemeenskap in Suid-Afrika oor die naweek en lede het Vrydag aan Praag ges\u00ea die Suid-Afrikaanse regering beskerm die huidige president.<\/p>\n<p>Kabila Taratibu sal hierdie week na Pretoria verkuif word, waar hy met die ander 19 Kongolese in die hof sal verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy is die meesterbrein Ons het hierdie ouens is die waarneming. Ons het &#8216;n lys van individue en hul name is,&#8221; het &#8216;n woordvoerder vir die Valke, ges\u00ea<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog steeds op die vlug is generaal-majoor William Amuri Yakutumba, die milit\u00eare leier wat die kwasi-milit\u00eare beweging Mai-Mai Yakutumba gestig in 2007, in die Fizi-gebied, die suidelike deel van Suid-Kivu.<\/p>\n<p>Die polisie het Vrydag bevestig dat twee mans wat deel is van &#8216;n groep wat Kabila wou ontsetel, nog soek is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is dieselfde gebied waar Che Guevara onsuksesvol probeer het om die revolusie in die 1960&#8217;s te laat vlam vat. Die DRK is egter &#8216;n laslappie-opset van talle mededingende etniese groepe, wat die projek onmoontlik gemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het &#8216;n man in hegtenis geneem wat die meesterbrein was agter die komplot om die president van die DRK te ontsetel. Hy is Vrydag in Kaapstad in hegtenis geneem en ons maak planne sodat hy na Pretoria verskuif kan word,&#8221; het kapt. Paul Ramoloko ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groep van 19 vermeende rebelle van die DRK, insluitend &#8216;n Amerikaanse burger, het Donderdag in die Pretoriase streekhof verskyn op aanklagte dat hulle die Wet op Buitelandse Milit\u00eare Steun oortree het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep is Dinsdag n\u00e1 &#8216;n maande lange ondersoek in Limpopo in hegtenis geneem. Die mans is nie gevra om te pleit nie en sal op 14 Februarie weer in die hof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meesterbrein van die groep sal volgende week in die hof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ontstoke groepe Franssprekende Kongolese in Fourways, Johannesburg, het aan Praag ges\u00ea Kabila is &#8216;n &#8220;buitelander&#8221; en &#8216;n Tanzani\u00ebr wat nie aan bewind moet wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die etniese spanning het so hoog geloop, dat &#8216;n Tanzaniese burger homself gou uit die voete gemaak het. Volgens waarnemers is Rwanda ook besig met &#8216;n buitelandse destabiliseringsoefening in ide DRK.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die meesterbrein agter die komplot om die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo omver te werp, is in Kaapstad in hegtenis geneem, het die Valke Sondag ges\u00ea. Die nuus het soos &#8216;n veldbrand versprei in die Kongolese gemeenskap: Etienne Kabila Taratibu, die voorbok van die groep andersdenkendes het homself Saterdagoggend aan die polisie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14124\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DRK: Vermeende komplotter in Kaapstad vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14124","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14124","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14124"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14124\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14124"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14124"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14124"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}