{"id":14109,"date":"2013-02-07T06:36:19","date_gmt":"2013-02-07T06:36:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14109"},"modified":"2013-02-07T06:36:19","modified_gmt":"2013-02-07T06:36:19","slug":"ramphele-gaan-zille-troef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14109","title":{"rendered":"Ramphele gaan Zille troef"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die bekendstellingsdatum van Mamphela Ramphele se politieke party kan volgende Dinsdag wees en president Jacob Zuma se opening van die Parlement volgende Donderdag oorskadu, hoop haar ondersteuners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nuus van haar politieke party het in sekere akademiese kringe groot opgewondenheid gaande, met dosente en intellektuele popelend oor die vooruitsigte dat volgende jaar se algemene verkiesing iets nuuts gaan oplewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal egter &#8216;n groot slag vir Helen Zille wees, wat haar steunbasis sal sien verkrummel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl 2014 gesien word as die eerste stap van die party om die politieke landskap te verander, word die 2016 munisipale verkiesings beskou as &#8216;n ware geleentheid om kiesers oor te haal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanvanklike plan is dat Ramphele lei, en dan oorhandig aan &#8216;n jonger span vir die 2019-verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Haar raadgewersr wou nie bevestig of die datum Woensdag is nie, en s\u00ea dit sal &#8220;binnekort&#8221; plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bekendstelling is aanvanklik beplan vir die Universiteit van Pretoria, maar die plek is intussen verander na Constitution Hill, het &#8216;n bron naby aan Dr Ramphele ges\u00ea. Die UP was glo nie te vinde vir die idee nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag by die Mynbou-indaba in Kaapstad, het sy net aan verslaggewers ges\u00ea, om &#8220;geduldig te wag&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele het baie vriende in die w\u00eareld van mynbou. Sy was op die direksie van Anglo Gold tussen 2006-2012, voor die aankondiging van haar bedanking op 25 Julie 2012, o\u00ebnskynlik om &#8220;haar pogings om te konsentreer op haar onderwys-en maatskaplike belange&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is egter steeds nie-uitvoerende direkteur en voorsitter van die direksie van Gold Fields.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil voorkom asof Ramphele die meeste van haar &#8220;idees&#8221; verbatim oorgeneem het uit Gunter Pauli se boek <em>The Blue Economy, 2012.<\/em> Pauli is &#8216;n Belgiese entrepreneur.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.dozor.ua\/news\/vlast\/1153567.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bekendstellingsdatum van Mamphela Ramphele se politieke party kan volgende Dinsdag wees en president Jacob Zuma se opening van die Parlement volgende Donderdag oorskadu, hoop haar ondersteuners. Nuus van haar politieke party het in sekere akademiese kringe groot opgewondenheid gaande, met dosente en intellektuele popelend oor die vooruitsigte dat volgende jaar se algemene verkiesing iets &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14109\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ramphele gaan Zille troef&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14109","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14109","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14109"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14109\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14109"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14109"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14109"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}