{"id":14084,"date":"2013-02-04T06:21:31","date_gmt":"2013-02-04T06:21:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14084"},"modified":"2013-02-04T06:21:31","modified_gmt":"2013-02-04T06:21:31","slug":"die-helfte-van-sa-se-water-gemors-gesteel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14084","title":{"rendered":"Die helfte van SA se water gemors, gesteel"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Byna 50 persent van die land se kraanwater word gesteel, vermors of lek eenvoudig weg elke jaar in Suid-Afrika, die 30ste droogste land in die w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rekordhouding en water-meting is so swak dat sommige munisipaliteite nie eens weet hoeveel water hulle gebruik nie, volgens &#8216;n nuwe verslag wat in opdrag van die Waternavorsingskommissie gedoen is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis die mees omvattende studie tot dusver oor nasionale kraanwatergebruik. Die verslag beraam dat 36,8 persent van munisipale water (ter waarde van meer as R7 miljard) geklassifiseer kan word as &#8220;nie-inkomste water&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie term sluit water in wat lekkasies uit die stukkende pype beteken, asook water wat nie betaal is nie (maar met uitsluiting van die regering se gratis basiese watertoelae).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag aan die kommissie, s\u00ea die land se nie-inkomste watergebruik is soortgelyk aan die w\u00eareldgemiddeldes, maar sodanige verliese is onaanvaarbaar in &#8216;n waterskaars land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skrywers waarsku dat die ware syfer so hoog as 47,7 persent kan wees as gevolg van die massiewe volume van onbetaalde waterrekeninge wat afgeskryf word as oninbare skulde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag deur Ronnie McKenzie, Zama Siqalaba en William Wegelin, WRP Raadgewende Ingenieurs, is gebaseer op data uit 132 van die land se 237 munisipaliteite en dek waterverbruik tot die einde van die 2010 finansi\u00eble jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die gebrek aan inligting van 55% van die munisipaliteite dui daarop dat meer as die helfte van die land se munisipaliteite nie eens weet dat hulle &#8216;n probleem het nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ergste oortreders is landelike munisipaliteite en in verskeie gebiede het waterretikulasiestelsels ook die einde van hul leeftyd bereik, met gebarste pype nou &#8216;n algemene verskynsel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoogste volumes gaan verlore in die groot stede en dorpe, wat gesamentlik verantwoordelik is vir ongeveer 85 persent van alle kraanwatergebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die groot stede, is Kaapstad se nie-inkomste waterverliese die laagste op 25 persent, gevolg deur Tshwane (Pretoria) op 26,5 persent, Durban op 37,5 persent en Johannesburg op 38,2 persent.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Jacob Zuma het as &#8216;n teiken dit in 2010 gestel om waterverliese teen 2014 te halveer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Byna 50 persent van die land se kraanwater word gesteel, vermors of lek eenvoudig weg elke jaar in Suid-Afrika, die 30ste droogste land in die w\u00eareld. Rekordhouding en water-meting is so swak dat sommige munisipaliteite nie eens weet hoeveel water hulle gebruik nie, volgens &#8216;n nuwe verslag wat in opdrag van die Waternavorsingskommissie gedoen is. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14084\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die helfte van SA se water gemors, gesteel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14084","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14084","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14084"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14084\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14084"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14084"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14084"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}