{"id":14080,"date":"2013-02-04T05:20:51","date_gmt":"2013-02-04T05:20:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14080"},"modified":"2013-02-04T05:20:51","modified_gmt":"2013-02-04T05:20:51","slug":"anc-alliansie-gaan-kook-in-eie-eksdompot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14080","title":{"rendered":"ANC-Alliansie gaan kook in eie Eksdompot!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vir 15 jaar, vanaf 1994 tot 2008, was daar geen groot ekonomiese druk op die ANC-regering nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanaf 2013 tot 2027, gaan die huidige ekonomiese druk egter nie wyk nie, maar teen Nkandla eskaleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die volgende 15 jaar kan die Suid-Afrikaanse ekonomie net nie vinnig genoeg groei nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pleks van ekonomiese groei groter as die inflasiekoers, gaan Suid-Afrika se ekonomie oor die volgende 15 jaar teen ongeveer twee-derdes van die inflasie groei, en dit ook maar net danksy groei in die res van Suider-Afrika &#8211; op sy beurt te danke hoofsaaklik aan China se behoefte aan voedsel- en hulbronsekuriteit, en waarskynlik <em>lebensraum<\/em> ook!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie langdurige gebrek aan re\u00eble groei gaan ongetwyfeld lei tot die einde van die ANC-alliansie, en waarskynlik ook die einde van die eenheidstaat van Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grondoorsaak van bogenoemde gebeure l\u00ea natuurlik in die Apartheidsera!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;Afrikaner-regime&#8221; in Pretoria het die kapitaalintensiewe Suid-Afrikaanse ekonomie en industrie op goedkoop krag gestruktureer. &#8216;n Afrikaner, ene Meneer Van Eck, Voorsitter van beide Eskom en die Nywerheids-Ontwikkellings-Korporasie, het dit destyds in dier voege gestel: Ons wil die ekonomie en industrie nie op goedkoop arbeid bou nie (soos China nie), maar op goedkoop krag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Danksy sulke intelligente Afrikaners het Pretoria algaande die goedkoopste krag op aarde geproduseer, dog vanaf die laat sewentigerjare het ekonomiese groei desnieteenstaande agter geraak met inflasie. Die gevolg was die einde van die Afrikanerstaat en die Nasionale Party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoekom, met &#8216;n oorvloed goedkoop krag, kon Pretoria nie die nodige groei lewer wat Beijing vandag wel doen nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rede daarvoor was nie Westerse sanksies nie, maar wel Afrika-isolasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suider-Afrikaanse streeksintegrasie en gepaargaande ho\u00ebr re\u00eble groeikoerse, het vir Suid-Afrika ten einde geloop met die regeringsveranderings wat begin het in Angola, Mosambiek, en ge-eindig het by Zimbabwe, Suid-Wes en daarna die TBVC-lande en Suid-Afrika self.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Apartheid-Pretoria se ho\u00eb re\u00eble ekonomiese groei van die Sestiger- en vroee Sewentigerjare was deels te danke aan Afrika-streeksintegrasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide HF Vewoerd en PW Botha se Onafhanklike-State oftewel Tuisland- en Konfederasie-beleid was gepas vir die ekonomies-politieke streeksintegrasie van Suider-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In kort: Die NP se Groot-Apartheid was &#8216;n wetenskaplik-sosiale konstruk vir &#8216;n VSSA oftewel: Verenigde State van Suider-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat Fidel Castro gedurende 1975 en daarna Pretoria se Suider-Afrikaanse streeksintegrasieprojek persoonlik gestuit het ten gunste van Sjina se globale belang, het Afrikanerintelligentia die imperiale imperatief verwerp. Tog het die NP-Koukus vir PW Botha in die plek van BJ Voster verkies: om Afrika-streeksintegrasie vir ekonomiese en politieke oorlewing met militere mag af te dwing as dit moet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pik Botha en sy baas PW Botha het egter verskil en gebots: PW Botha se eerste prioriteit was Afrika-Integrasie. Uit die aard van sy werk was Pik Botha se prioriteit eerder Westerse-Integrasie. As hoofleier was dit PW se plig om Pik se impak te elimineer. Toe hy dit nie gedoen het nie, het die Pik-kragte vir PW ge-elimineer. Danksy Pik se oorwinninng is Suid-Afrika by die globale Westerse magte ge-herintegreer, totaal ten koste van PW se noodsaaklike streeks-Integrasiestrategie van Suider-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om op te som: Suid-Afrika se kapitaalintensiewe ekonomie vereis twee faktore vir volhoubare re\u00eble ekonomiese groei, en dus sosiaal-politieke stabiliteit om &#8216;n &#8220;Nasionaal Demokratiese Rewolusie&#8221; te voorkom:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1. Goedkoop en surplus krag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">2. Suider-Afrikaanse streeksintegrasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaners het hulle staat en politieke mag verloor, as gevolg van die faling om streeksintegrasie in Suider-Afrika te bewerkstelling. Ons kan PW Botha nie daarvan beskuldig dat hy nie probeer het nie. Sou PW nog 5 jaar pleks van FW regeer het, sou hy totale Suider-Afrikaanse streeksintegrasie bereik het deur middel van die uiters strategies gelee UNITA en Josef Savimbi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC gaan alliansie-eenheid en die eenheidstaat verloor, as gevolg van hul blindheid om die gesofistikeerde Afrikanerstelsel van goedkoop krag te beskerm en te bewaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Parlement het die Afrikanerstelsel van goedkoop krag met nuwe Eskomwette en Mynhandveste vernietig. Kragpryse sal vir die volgende 15 jaar aanhou om ver bo die inflasiekoers te eskaleer, en so ekonomiese groei struktureel beperk. &#8216;n Nasionaal-Demokratiese-Rewolusie is dus besig om teen die ANC te broei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die selfgekonstrueerde strukturele kragkrisis dwing Nkandla om Suider-Afrikaanse streeksintegrasie te versnel, ter wille van ho\u00ebr ekonomiese groei en politieke oorlewing in Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Logiese spoor- en kraglyne tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo en Suid-Afrika dryf Nkandla se korrekte streeksintegrasietrategie. Pres Jacob Zuma het persoonlik na die DRK gevlieg om &#8216;n amptelike vennootskap van uiters strategiese, militere en ekonomiese waarde met President Josef Kabila te onderteken gedurende November 2012. PW se politieke instink was korrek oor die deurslaggewendheid van die DRK, Angola en Luanda.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die oordrewe kapitalistiese China die nodige streeksintegrasie en infrastruktuur-kapitaal vir Nkandla uit eiebelang sal finansier, sal Kwazulu-Natal se Zoeloe-regimente en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag die grondwerk in Suider-Afrika doen. Geen Suider-Afrikaanse streeksintegrasie is moontlik sonder plaaslike militere mag en innovering nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou Zoeloe-Nkandla met streeksintegrasie misluk soos Afrikaner-Pretoria het (en Afrikaner-Pretoria het militere mag, innovasie, kernkrag en kernbomme bemeester), is daar hierdie keer geen goedkoop Afrikanerkrag om sosiaal-politieke stabiliteit te bestendig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se Nasionaal-Demokratiese-Rewolusie bedreig Zoeloe-Nkandla die meeste, vandaar Zuma se neiging om die gebrek aan die noodsaaklike ekonomiese groei ook op blankes, veral Brits-gebasseerde multi-nasionale mynmaatskappye, te blameer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die huidige krisistoestande en gebrekkige vermo\u00ebns van die SANW en Eskom dui daarop dat Nkandla as die politieke hoofstad van Suid-Afrika amper onmoontlike uitdagings in die gesig staar. Slegs die huidige spesiale strategiese bondgenootskap met &#8216;n belang-gedrewe Beijing gaan &#8216;n hoogs beveiligde fort Nkandla in die volgende 15 jaar laat oorleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir 15 jaar, vanaf 1994 tot 2008, was daar geen groot ekonomiese druk op die ANC-regering nie. Vanaf 2013 tot 2027, gaan die huidige ekonomiese druk egter nie wyk nie, maar teen Nkandla eskaleer. Vir die volgende 15 jaar kan die Suid-Afrikaanse ekonomie net nie vinnig genoeg groei nie. Pleks van ekonomiese groei groter as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14080\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-Alliansie gaan kook in eie Eksdompot!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-14080","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14080","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14080"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14080\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14080"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14080"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14080"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}