{"id":14072,"date":"2013-01-31T15:12:37","date_gmt":"2013-01-31T15:12:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14072"},"modified":"2013-01-31T15:12:37","modified_gmt":"2013-01-31T15:12:37","slug":"aanval-op-wouter-basson-oor-uitnodiging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14072","title":{"rendered":"Aanval op Wouter Basson oor uitnodiging"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die kardioloog Wouter Basson het kritici bevraagteken wat hom n\u00e1 &#8216;n motiveringspraatjie wat hy by &#8216;n Kaapse buiteklub gelewer het, aangeval het, is Donderdag berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die praatjie, wat hy Vrydag by die eksklusiewe Kelvin Grove-buiteklub gelewer het, het &#8220;die wenkbroue laat lig en op sommige sosiale netwerke word die klub se uitnodiging aan Basson bevraagteken&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Basson het egter aan die koerant ges\u00ea hy lewer jaarliks duisende soortgelyke praatjies en weet nie hoekom di\u00e9 spesifieke een so baie reaksie ontlok het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was &#8216;n wonderlike bespreking. Ons het &#8216;n wonderlike dag gehad met wonderlike kos en wonderlike mense.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Basson was die hoof van Project Coast \u2013 die weermag se destydse projek vir chemiese en biologiese oorlogvoering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 projek was na bewering gemik op die vervaardiging van traangas en verskeie chemiese middels wat ingespan is vir skarebeheer en vir gebruik teen die regering se vyande in die Grensoorlog in die tagtigerjare.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Basson is in April 2002, n\u00e1 &#8216;n verhoor van 30 maande, vrygespreek op meer as 40 aanklagte van ondermeer moord, bedrog en dwelmhandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan die Cape Times ges\u00ea diegene wat sy praatjies kritiseer is &#8220;dwaas en ongeligte&#8221; mense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Duidelik het hulle nie die hofsake gevolg nie. Niks is in die hooggeregshof in Johannesburg teen my gevind nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Corine Sharp, die Kelvin Grove-buiteklub se bemarkingsbestuurder, het aan die koerant ges\u00ea sy gaan nie kommentaar lewer oor Basson se toespraak nie. Sy het alle navrae na die bestuur verwys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die besware teen die klub was dat hulle vroe\u00ebr Jode toegang belet het, en Basson se uitnodiging het glo aan di\u00e9 ongelukkige feit herinner. Ook het &#8216;n Joodse joernalis <a href=\"http:\/\/dailymaverick.co.za\/section\/south-africa\/0\/2013-01-30-meet-sas-new-motivational-speaker-dr-death\">beweer <\/a>dat Basson nie onskuldig is nie, ten spyte van die gunstige uitspraak in die hooggeregshof.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kardioloog Wouter Basson het kritici bevraagteken wat hom n\u00e1 &#8216;n motiveringspraatjie wat hy by &#8216;n Kaapse buiteklub gelewer het, aangeval het, is Donderdag berig. Die praatjie, wat hy Vrydag by die eksklusiewe Kelvin Grove-buiteklub gelewer het, het &#8220;die wenkbroue laat lig en op sommige sosiale netwerke word die klub se uitnodiging aan Basson bevraagteken&#8221;. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14072\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanval op Wouter Basson oor uitnodiging&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14072","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14072","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14072"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14072\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14072"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14072"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14072"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}