{"id":14057,"date":"2013-01-29T07:02:24","date_gmt":"2013-01-29T07:02:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14057"},"modified":"2013-01-29T07:02:24","modified_gmt":"2013-01-29T07:02:24","slug":"waar-gaan-die-plastieksaktaks-heen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14057","title":{"rendered":"Waar gaan die plastieksaktaks heen?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Tien jaar nadat die regering begin het met die regulering van die gebruik van plastieksakke, is daar geen sekerheid oor waar die miljoene rande vir sakke heen verdwyn het nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n poging om die aantal van plastieksakke wat die land besoedel te verminder, het die regering &#8216;n 3c heffing op herwinbare sakke in 2003 ingestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verbruikers moes sedertdien sakke koop by supermarkkasregisters of hul eie gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het destyds ges\u00ea dat die Tesourie geld sal insamel van plastieksakvervaardigers en dit aan die skepping van &#8220;groen&#8221; werksgeleenthede en die bou van afvalverwerkingsaanlegte sal beskikbaar stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hantering van die fondse wat ingesamel is, is uitgekontrakteer aan &#8216;n artikel 21-maatskappy genaamd Buyisa-e-Bags, maar die Departement van Omgewingsake het &#8216;n jaar gelede te midde van bewerings van korrupsie en die misbruik van openbare fondse, die taak oorgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plastieksak heffing is sedertdien na 4c verhoog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albi Modise van die departement het ges\u00ea in 2009-2010 het Buyisa sowat R174 miljoen in heffings ingesamel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het 15 plastieksakterugkoopsentrums en 25 bestaande fasiliteite ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dit is nie moontlik om te s\u00ea hoeveel van die 1900 tot 3800 nuwe werksgeleenthede wat voorspel is, gestalte gekry het nie of hoeveel sakke herwin is nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Tans is daar geen verpligting op die herwinningindustrie om die getalle van sakke wat herwin word te gee nie. Dit sal reggestel word met die implementering van die Afvalwet en sy regulasies oor afval-inligting,&#8221; het Modise ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Annab\u00e9 Pretorius, van die SA Plastics Recycling Organisasie, het ges\u00ea die regering s\u00ea nie vir die bedryf waarvoor die heffing gebruik word nie: &#8220;In sy boeke is dit is &#8216;n omgewingsheffing en kan gebruik word as fiskale inkomste.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tien jaar nadat die regering begin het met die regulering van die gebruik van plastieksakke, is daar geen sekerheid oor waar die miljoene rande vir sakke heen verdwyn het nie. In &#8216;n poging om die aantal van plastieksakke wat die land besoedel te verminder, het die regering &#8216;n 3c heffing op herwinbare sakke in 2003 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14057\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar gaan die plastieksaktaks heen?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14057","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14057","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14057"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14057\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14057"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14057"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14057"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}