{"id":14050,"date":"2013-01-28T06:54:16","date_gmt":"2013-01-28T06:54:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14050"},"modified":"2013-01-28T06:54:16","modified_gmt":"2013-01-28T06:54:16","slug":"malema-verloor-sy-lyfwagte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14050","title":{"rendered":"Malema verloor sy lyfwagte"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Met di\u00e9 dat die ANC in Limpopo en die party se jeugliga teen hom gedraai het, moes Julius Malema van sy lyfwagte afskeid neem hierdie week.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige ANC-jeugligapresident &#8211; nog altyd omring deur sy lyfwagte, moes glo aan sy beskermers s\u00ea dat hy dit nie meer kan bekostig om hulle te betaal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sunday Independent berig dat hy hulle in harde kontant betaal het nadat een van sy vennote die oordrag van hul salarisse gestaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is bevestig deur &#8216;n Limpopo-regeringsamptenaar naby aan Malema en ander onafhanklike bronne wat nie hul name genoem wil h\u00ea nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n bron wat vertroud is met Malema se huislike omstandighede, het egter aan The Sunday Independent ges\u00ea dat Malema nie meer wagte nodig het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy is nie meer in die kollig nie, hy woon nie ho\u00eb-profiel-vergaderings meer by nie. Die wagte kom na sy huis in die oggend sonder &#8216;n werklike werk.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Limpopo-amptenaar het ges\u00ea Malema was gaaf met hulle. Hy was eintlik simpatiek. &#8220;Hy was blykbaar bekommerd oor hul verblyf,&#8221; het die amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema wou nie kommentaar lewer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy veiligheid is in 2009 opgeskerp toe hy doodsdreigemente ontvang het, met tot vyf beskermers, maar hulle is die afgelope tyd verminder tot twee lojale wagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanvanklik het hy twee polisielyfwagte gehad wat die belastingbetaler meer as R800 000 &#8216;n jaar gekos het. Maar die polisie het die wagte onttrek n\u00e1 sy aanvalle op President Jacob Zuma in 2011.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema&nbsp; het daarna twee persoonlike beskermers gehuur, betaal deur sy sakevennote.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met di\u00e9 dat die ANC in Limpopo en die party se jeugliga teen hom gedraai het, moes Julius Malema van sy lyfwagte afskeid neem hierdie week. Die voormalige ANC-jeugligapresident &#8211; nog altyd omring deur sy lyfwagte, moes glo aan sy beskermers s\u00ea dat hy dit nie meer kan bekostig om hulle te betaal nie. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14050\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema verloor sy lyfwagte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14050","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14050","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14050"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14050\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14050"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14050"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14050"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}