{"id":14033,"date":"2013-01-24T06:42:27","date_gmt":"2013-01-24T06:42:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14033"},"modified":"2013-01-24T06:42:27","modified_gmt":"2013-01-24T06:42:27","slug":"sasolburg-kalm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14033","title":{"rendered":"Sasolburg kalm"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het die oproer in die Zamdela-lokasie by Sasolburg Donderdag weer onder beheer gebring n weerwil van &#8216;n nag van geweld. Vier oproeriges is gedurende die afgelope drie dae doodgeskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Polisiewoordvoerder het aan Sapa ges\u00ea die situasie is onder beheer, maar bly steeds gespanne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Huis is oornag oproeriges onder die klippe gesteek en &#8216;n brand is by &#8216;n konstruksieterrein gestig, het konst. Peter Kareli ges\u00ea. Di\u00e9 voorvalle was glo &#8220;krimineel gemotiveer&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisielede is blykbaar deur die oproeriges geteiken. &#8216;n Polisiebeampte het bevestig dat van die polisielede se huise aangeval is en sommige se privaat voertuie is Dinsdag by die Zamdela-polisiekantoor beskadig toe inwoners die polisiekantoor gestorm het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Daar is 261 mense gearresteer, onder wie 23 in hegtenis geneem in &#8216;n opvolgpolisie-operasie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag het 39 gemeenskapslede in die Sasolburg-landdroshof op aanklagte van openbare geweld verskyn, en 10 is op waarskuwing vrygelaat is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorblywendes sal op 30 Januarie weer in die hof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oproeriges in Sasolburg het glo gister gedreig om die huis in Parys van Ace \u00adMagashule, Vrystaatse premier, af te brand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oupa Khoabane, die ANC se woordvoerder in die Vrystaat, het bevestig die party is bewus van di\u00e9 dreigemente, maar wou nie daarop kommentaar lewer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plunderaars het hul fokus eergisternag na Magashule se huis in sy tuisdorp, Parys, verskuif nadat hulle miljoene rande se skade in Sasolburg aangerig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geweld is o\u00ebnskynlik gemik teen die samesmelting van die Parys- en Sasolburg-munisipaliteite.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dit gaan egter nie oor die beplande herafbakening nie, maar dat die huidige ANC-leierskap groot geldelike voordeel sal trek uit &#8216;n samesmelting.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opstand is waarskynlik te wyte aan die naderende Vrystaatse leierskonferensie, nadat die eerste een, wat in Junie verlede jaar gehou is, deur die konstitusionele hof ontbind is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe konferensie sal op 23 Februarie in Parys plaasvind.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/podrobnosti.ua\/2017855-prokuror-harkova-uvolilsja-po-sobstvennomu-zhelaniju.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie het die oproer in die Zamdela-lokasie by Sasolburg Donderdag weer onder beheer gebring n weerwil van &#8216;n nag van geweld. Vier oproeriges is gedurende die afgelope drie dae doodgeskiet. &#8216;n Polisiewoordvoerder het aan Sapa ges\u00ea die situasie is onder beheer, maar bly steeds gespanne. &#8216;n Huis is oornag oproeriges onder die klippe gesteek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14033\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sasolburg kalm&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14033","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14033","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14033"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14033\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14033"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14033"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14033"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}