{"id":14031,"date":"2013-01-24T06:20:40","date_gmt":"2013-01-24T06:20:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14031"},"modified":"2013-01-24T06:20:40","modified_gmt":"2013-01-24T06:20:40","slug":"anc-kritiseer-bank-se-negatiewe-houding","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14031","title":{"rendered":"ANC kritiseer bank se negatiewe houding"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die presidensie het Woensdag teleurstelling en verbasing uitgespreek oor FNB se advertensieveldtog.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ligsinnige advertensies wat &#8216;n haat vir die regering of die regerende party uitspreek sal ons nie help om die land se ontwikkelingsdoelwitte te bereik nie,&#8221; het hy in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die presidensie is teleurgesteld en verras deur die eensydige veldtog.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veldtog bestaan uit verskeie video&#8217;s van kinders in skooluniforms wat hul hoop vir die land uitspreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die land word deur armoede oorrompel&#8230; terwyl [pres.] Jacob Zuma sy huis laat opknap,&#8221; het een jeugdige van KwaZulu-Natal ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Universiteitstudent van Gauteng het ges\u00ea: &#8220;Die regering dink net aan hulself&#8230; Ek is van &#8216;n plattelandse gebied en die regering sien nie wat gebeur nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Collins Chabane, die minister in die presidensie, het ges\u00ea die huidige globale ekonomiese krisis bedreig werke en mense se lewensbestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nou is die tyd vir alle sektore van die samelewing om saam te staan om die uitdagings van armoede, ongelykheid en werkloosheid te teiken. Dit is ons gemeenskaplike vyand as die mense van Suid-Afrika.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea sterk vennootskappe met die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad (Nedlac), die regering-, arbeid-, sake- en gemeenskapsektors is nodig om gesamentlike groei te bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea probleme in die mynsektor en werksverliese is waarop mense moet fokus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daardie is die kwessies waarop ons ons aandag moet vestig, hoe om vas te klou aan die werke wat ons het, terwyl ons nuwes skep, eerder as om voort te gaan met die gevaarlike veldtog om negatief oor die land te praat tydens &#8216;n globale ekonomiese krisis.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die presidensie het Woensdag teleurstelling en verbasing uitgespreek oor FNB se advertensieveldtog. &#8220;Ligsinnige advertensies wat &#8216;n haat vir die regering of die regerende party uitspreek sal ons nie help om die land se ontwikkelingsdoelwitte te bereik nie,&#8221; het hy in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Die presidensie is teleurgesteld en verras deur die eensydige veldtog.&#8221; Die veldtog &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14031\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC kritiseer bank se negatiewe houding&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14031","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14031","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14031"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14031\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14031"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14031"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14031"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}