{"id":14029,"date":"2013-01-23T05:21:17","date_gmt":"2013-01-23T05:21:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14029"},"modified":"2013-01-23T05:21:17","modified_gmt":"2013-01-23T05:21:17","slug":"anti-apartheidshospitaal-sluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14029","title":{"rendered":"Anti-apartheidshospitaal sluit"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Personeel by die McCord-hospitaal in KwaZulu-Natal het kennisgewings ontvang dat die hospitaal in Maart gaan sluit, berig die <em>Sunday Times<\/em>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt volg n\u00e1 die provinsiale departement van gesondheid se aankondig dat hy nie meer jaarliks die hospitaal van &#8216;n subsidie sal voorsien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;McCord het nie &#8216;n aanduiding ontvang dat sy befondsing hernu gaan word&nbsp; nie. Weens di\u00e9 verlies verloor McCord sy lisensie om as &#8216;n staatsondersteunde hospitaal te bedryf en sal dit nie kan bekostig nie,&#8221; het Kevin Smith, hoof-uitvoerende beampte van die hospitaal, ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Patrick Bond, direkteur van die <em>Centre for Civil Society<\/em> aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, s\u00ea die sluiting van McCord is &#8216;n aanklag teen die Suid-Afrikaanse sowel as die Amerikaanse regerings.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is regtig skokkend &#8230; dit weerspie\u00ebl &#8216;n kombinasie van die absolute onsensitiwiteit van die eerstens die Obama- en dan die Zuma-administrasies,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Ironies genoeg, was McCord een van die hoogste profiel Vigs-klinieke wat mense soos Paul Farmer &#8211; &#8216;n beroemde Harvard dokter &#8211; en Jim Yong Kim, nou W\u00eareldbankvoorsitter, hier in Durban gevier het deur hul <em>Partners in Health<\/em>-netwerk.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president se Noodplan vir Vigs, die PEPFAR-program, het voorheen McCord as &#8216;n begunstigde ingesluit.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het in die loop van 10 jaar byna R25 miljard van PEPFAR ontvang, om MIV\/Vigs-voorkoming, sorg en behandeling te ondersteun. Maar verlede jaar het die Obama-administrasie planne aangekondig om befondsing vir PEPFAR te sny om op tuberkulose en malaria te konsentreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">McCord is een van die grootste hospitale in KwaZulu-Natal en bestaan uit 140 beddens en 400 personeellede. Die hospitaal bedryf ook die land se grootste MIV-sorg- en behandelingsprogram.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die koerant sal alle gesondheidsdienste by die hospitaal op 31 Maart opgeskort word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pasi\u00ebnte sal na ander staatsondersteunde hospitale in Durban verwys word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sibongiseni Dhlomo, provinsiale minister van gesondheid, wou nie kommentaar lewer oor die kwessie nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die hospitaal se geskiedenis is n\u00f3\u00fa verweef met die stryd teen apartheid, &#8220;vir die Zoeloe-mense&#8221;. McCord het in die verlede onder skoot gekom weens hul minagting van die Groepsgebiedewet. Onder die Wet het Verwoerd die hospitaal uitgesonder as problematies.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Februarie 1963 het die <em>Post<\/em>-koerant &#8216;n voorblad gedra wat na die hospitaal as die &#8220;People&#8217;s Hospital&#8221; verwys, in kritiek teen die voorstel dat hulle na &#8216;n tuisland behoort te verskuif.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 Durbanse hospitaal het toe volgens sy ondersteuners &#8220;alle rassistiese teorie\u00eb verkeerd bewys&#8221;.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Personeel by die McCord-hospitaal in KwaZulu-Natal het kennisgewings ontvang dat die hospitaal in Maart gaan sluit, berig die Sunday Times. D\u00edt volg n\u00e1 die provinsiale departement van gesondheid se aankondig dat hy nie meer jaarliks die hospitaal van &#8216;n subsidie sal voorsien nie. &#8220;McCord het nie &#8216;n aanduiding ontvang dat sy befondsing hernu gaan word&nbsp; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14029\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Anti-apartheidshospitaal sluit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14029","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14029","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14029"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14029\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14029"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14029"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14029"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}