{"id":14028,"date":"2013-01-23T05:02:20","date_gmt":"2013-01-23T05:02:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14028"},"modified":"2013-01-23T05:02:20","modified_gmt":"2013-01-23T05:02:20","slug":"oorlog-is-n-videospeletjie-vir-harry-se-vlytige-duime","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14028","title":{"rendered":"Oorlog is &#8216;n videospeletjie vir Harry se vlytige duime"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Brittanje se prins Harry het moontlik &#8216;n &#8220;geestesversteuring opgedoen&#8221;, het die Taliban Dinsdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg nadat hy &#8216;n vergelyking getref het tussen die doodskiet van rebelle in Afganistan en videospeletjies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is 49 lande wie se magtige weermagte onsuksesvol is in die geveg teen die mujahidien en nou kom hierdie prins en vergelyk hierdie oorlog met sy speletjies, PlayStation, of wat ook al hy dit noem,&#8221; het Zabiullah Mujahid, &#8216;n woordvoerder van die Taliban, aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Harry s\u00ea hy het Taliban-rebelle doodgemaak tydens sy 20 weke in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As mede-vlie\u00ebnier van &#8216;n Apache-aanvalshelikopter was Harry in beheer van die wapenstelsel in &#8216;n twee-man-kajuit , van waar hy Hellfire-missiele en vuurpyle afgevuur en &#8216;n 30 mm vuurwapen hanteer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis &#8216;n vreugde vir my, want ek is een van daardie mense wat mal is daaroor om PlayStation en Xbox te speel, so ek hou daarvan om te dink dat ek nogal goed is met my duime,&#8221; het hy in onderhoude ges\u00ea wat Maandag vrygestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie is &#8216;n ernstige oorlog, &#8216;n geskiedkundige oorlog vir ons en ons mense,&#8221; het Mujahid ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Maar ons neem nie sy opmerkings baie ernstig op nie, want ons het almal al gesien en gehoor dat baie buitelandse soldate wat na Afganistan kom geestesversteurings op pad uit opdoen.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n vraag deur Brittanje se Press Association oor of hy iemand uit die kajuit doodgemaak het, het Harry ges\u00ea: &#8220;Ja, so baie mense het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Neem &#8216;n lewe om &#8216;n lewe te red,&#8221; het hy ges\u00ea en sy skouers opgehaal. &#8220;As daar mense is wat probeer om slegte dinge aan ons ouens te doen, sal ons hulle uit die spel haal.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje se prins Harry het moontlik &#8216;n &#8220;geestesversteuring opgedoen&#8221;, het die Taliban Dinsdag ges\u00ea. Dit volg nadat hy &#8216;n vergelyking getref het tussen die doodskiet van rebelle in Afganistan en videospeletjies. &#8220;Daar is 49 lande wie se magtige weermagte onsuksesvol is in die geveg teen die mujahidien en nou kom hierdie prins en vergelyk hierdie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14028\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oorlog is &#8216;n videospeletjie vir Harry se vlytige duime&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14028","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14028","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14028"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14028\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14028"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14028"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14028"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}