{"id":14020,"date":"2013-01-22T05:30:24","date_gmt":"2013-01-22T05:30:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14020"},"modified":"2013-01-22T05:30:24","modified_gmt":"2013-01-22T05:30:24","slug":"onrus-brei-verder-uit-in-vrystaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14020","title":{"rendered":"Onrus brei verder uit in Vrystaat"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil voorkom asof diensleweringsbetogings in die noord-Vrystaat besig is om te versprei nadat daar gister in twee dorpe voorvalle was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op Hennenman moes die burgemeester van Matjhabeng, Sebenzile Ngangelizwe uit die Phomolong stadion onder polisie-begeleiding geneem word toe betogers die burgemeester en sy gevolg met klippe gegooi het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n SAUK-voertuig is ook onder die klippe gesteek. Inwoners het &#8216;n optog gehou en ge\u00ebis dat &#8216;n kliniek gebou word en dat daar afstand van die emmerstelselgrond gedoen word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Zamdela by Sasolburg loop die spanning hoog te midde van inwoners wat gisteraand weer paaie versper en bande aan die brand gesteek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister van Samewerkende Regering, Richard Baloyi het die gebied gister besoek nadat inwoners tot geweld oorgegaan en die dorp begin plunder het. Minstens 150 mense is in hegtenis geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Aflweringsvoertuig is gekaap en gebruik om &#8216;n kitsbank oop te breek. Die inwoners betoog teen &#8216;n voorgestelde samesmelting van munisipaliteite.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vakbonde het gevra vir die vrylating van stakende werkers wat tydens die gewelddadige staking in verskeie dele van die Wes-Kaap aangekeer is. Hulle s\u00ea sommige van die werkers is nou reeds drie weke lank in aanhouding sonder dat hulle om borgtog aansoek gedoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vakbond, CSAAWU het &#8216;n nuuskonferensie buite Kaapstad gehou om sy kommer uit te spreek. &#8216;n Woordvoerder,Trevor Christians, beweer dat sommige werkers terwyl hulle in aanhouding is mediese sorg onts\u00ea word. &#8216;n<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisiewoordvoerder, Andre Traut, s\u00ea intussen die wet bepaal dat niemand vir langer as 48 uur aangehou mag word sonder dat hulle in die hof verskyn het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea klagtes kan gerig word aan die Onafhanklike Polisie-Ondersoekeenheid. Tweehonderd-en drie mense is in hegtenis geneem nadat die staking bykans twee weke gelede hervat is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit wil voorkom asof diensleweringsbetogings in die noord-Vrystaat besig is om te versprei nadat daar gister in twee dorpe voorvalle was. Op Hennenman moes die burgemeester van Matjhabeng, Sebenzile Ngangelizwe uit die Phomolong stadion onder polisie-begeleiding geneem word toe betogers die burgemeester en sy gevolg met klippe gegooi het. &#8216;n SAUK-voertuig is ook onder die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14020\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onrus brei verder uit in Vrystaat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14020","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14020","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14020"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14020\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14020"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14020"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14020"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}