{"id":14018,"date":"2013-01-21T15:12:13","date_gmt":"2013-01-21T15:12:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14018"},"modified":"2013-01-21T15:12:13","modified_gmt":"2013-01-21T15:12:13","slug":"situasie-in-sasolburg-versleg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14018","title":{"rendered":"Situasie in Sasolburg versleg"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Twee vragmotors is Maandag deur inwoners van die Zamdela-lokasie in Sasolburg aan die brand gesteek, het die polisie in die Vrystaat, ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Vragmotor wat &#8216;n paar meter ver van die polisiekantoor gestaan het, is deur die skare verwoes. Dit brand tans,&#8221; het konst. Peter Kareli ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;N\u00f3g &#8216;n vragmotor word op die R82 verwoes. Die situasie is besig om te vererger.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kareli het ges\u00ea die provinsiale polisiebestuur het in die gebied aangekom om te kyk wat hulle kan doen en intussen is n\u00f3g polisiebeamptes na die lokasie gestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogings het Sondag begin nadat die munisipaliteit inwoners ingelig het oor nuwe planne vir die samesmelting van die Metsimaholo- en Ngwathe-munisipaliteit, het Beeld berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Polisievoertuig was vroe\u00ebr vasgekeer in die modder en betogers het die beamptes in die voertuig aangeval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Waterkanonne en rubberkoe\u00ebls is gebruik om die betogers in bedwang te bring. Die helikopter skiet ook rubberkoe\u00ebls,&#8221; het Kareli ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, sal na verwagting Maandagmiddag met beamptes van die Fezile Dabi-munisipaliteit vergader om die betogers se griewe te bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 90 mense is Sondag in hegtenis geneem en staan tereg op aanklag van openbare geweld nadat hulle winkels in die woonbuurt geplunder het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;N\u00f3g mense is omstreeks 03:00 vanoggend [Maandag] in hegtenis geneem nadat hulle winkels geplunder het,&#8221; het Kareli ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die getal mense wat sedert Sondag in hegtenis geneem is, is nog nie bekend nie, maar sowat 150 mense is na raming agter tralies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diegene wat Sondag in hegtenis geneem is sal na verwagting Maandag in die Sasolburg-landdroshof verskyn.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee vragmotors is Maandag deur inwoners van die Zamdela-lokasie in Sasolburg aan die brand gesteek, het die polisie in die Vrystaat, ges\u00ea. &#8220;&#8216;n Vragmotor wat &#8216;n paar meter ver van die polisiekantoor gestaan het, is deur die skare verwoes. Dit brand tans,&#8221; het konst. Peter Kareli ges\u00ea. &#8220;N\u00f3g &#8216;n vragmotor word op die R82 verwoes. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14018\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Situasie in Sasolburg versleg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14018","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14018","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14018"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14018\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14018"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14018"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14018"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}