{"id":14014,"date":"2013-01-21T04:34:48","date_gmt":"2013-01-21T04:34:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14014"},"modified":"2013-01-21T04:34:48","modified_gmt":"2013-01-21T04:34:48","slug":"gyselaardrama-25-sterf-by-algerynse-gasaanleg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14014","title":{"rendered":"Gyselaardrama: 25 sterf by Algerynse gasaanleg"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die lyke van 25 gyselaars wat deur Islamiste gevange geneem is, is Sondag by &#8216;n gasaanleg in die Algerynse Sahara-woestyn gevind, berig die plaaslike media.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt volg nadat spesiale magte toegeslaan het op die aanleg om &#8216;n 72 uur lange gyselaatdrama te be\u00ebindig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anis Rahmani, direkteur van die plaaslike televisie-kanaal Ennahar, het aan AFP ges\u00ea die weermag het &#8220;die lyke van 25 slagoffers gevind&#8221; toe hulle probeer het om die instelling te ontset.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen ander inligting is bekend gemaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mohamed Said, Algeri\u00eb se minister van kommunikasie, het vroe\u00ebr Sondag ges\u00ea die dodetal kan styg nadat Islamitiese militante &#8216;n gasaanleg aangeval het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 23 buitelanders en Algeryne het reeds weens die aanval gesterf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek vrees dat die dodetal dalk opwaarts aangepas kan word,&#8221; het Said aan &#8216;n plaaslike radiostasie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie lande het intussen aangedui dat hul burgerlikes vermis word nadat die noodlottige aanval in die In Amenas-kompleks Saterdag in &#8216;n bloedbad ge\u00ebindig het toe Algerynse spesiale magte die aanleg bestorm het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Algeryne het nog nie inligting verskaf van die buitelanders wat dood is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Japan het ges\u00ea 10 van sy burgerlikes word nog vermis, sowel as vyf Norwe\u00ebrs en twee Maleisi\u00ebrs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minstens een Algeryn is volgens amptelike bronne dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Militante het Woensdag &#8216;n aanval op die aanleg geloods en teen Donderdag is die meeste van die slagoffers vrygelaat toe die eerste reddingspoging uitgevoer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">W\u00eareldleiers, wat gelei is deur pres. Barack Obama van Amerika en sy Franse eweknie, Francois Hollande, het die Islamitiese terroriste vir die sterftes blameer.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0442\u0438\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die lyke van 25 gyselaars wat deur Islamiste gevange geneem is, is Sondag by &#8216;n gasaanleg in die Algerynse Sahara-woestyn gevind, berig die plaaslike media. D\u00edt volg nadat spesiale magte toegeslaan het op die aanleg om &#8216;n 72 uur lange gyselaatdrama te be\u00ebindig. Anis Rahmani, direkteur van die plaaslike televisie-kanaal Ennahar, het aan AFP ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14014\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gyselaardrama: 25 sterf by Algerynse gasaanleg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14014","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14014","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14014"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14014\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14014"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14014"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14014"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}