{"id":14006,"date":"2013-01-18T09:19:14","date_gmt":"2013-01-18T09:19:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14006"},"modified":"2013-01-18T09:19:14","modified_gmt":"2013-01-18T09:19:14","slug":"die-ware-oorsaak-van-die-bolandse-oproer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14006","title":{"rendered":"Die ware oorsaak van die Bolandse oproer"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Vakbondleier, ANC-manne, Eks-vakbondbase&#8230; die hele lot het hul vingers in die paai in die Boland. Hierdie staking is bes moontlik niks anders as om die boere te ondergrawe terwyl hulle lag-lag die verhogings kan betaal &#8211; met ons belastingeld!<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nosey Pieterse is die sekretaris van Bawusa, maar is ter selfde tyd die Voorsitter van Lindiwe Wyne wat hul druiwe kry van plase rondom Robertson, waar die lone maar tussen R63 en R75 per dag is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Bemagtigingsfonds (dis nou ons belasting) het R3 miljoen gegee om Lindiwe Wyne op die been te bring.<\/p>\n<p>Die vakbond Bawusa, deel kantore met Bawasi (Black Association of the Wine and Spirit Industry) wie se doelwit dit is om Swart eienaarskap in die Wynbedryf te bevorder. Die einste Nosey Pieterse is toevallig ook die president van Bawasi!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bawasi ontvang R200 000 per maand van die SA Wynbedryf Trust wat weer sy fondse ontvang van die Wynsektor-kapitaliste (WOSA). BAWASI is deel van Phetogo Investments, wat &#8216;n BEE kapitaliste groep is met &#8216;n 27% aandeel in KWV.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bawasi en Phetogo het &#8216;n lening van R120 miljoen ontvang van die IDC (nog belastingeld), R40 miljoen van SAWIT (The Wine Bosses Trust) en R40 miljoen van KWV self.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie manne het oorgenoeg spaargeld om oproer aan die gang te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Voorsitter van KWV is Marcel Golding, wat voorheen die Adjunkvoorsitter van NUM (National Union of Mineworkers) was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die direkteure van KVW is Johny Copelyn, wat voorheen die Sekretaris van Cosatu se Tekstiel-vakbond, SACTWU, was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">HCI was grotendeels opgerig met fondse van die Tekstielbedryf se erg uitgebuite werkers en besit &#8216;n 35% aandeel in KWV. &#8230;dus is Ex Cosatu-manne nou kapitaliste in die Wynsektor! &#8216;n Beter lewe vir almal, ja&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voorts besit Tokyo Sexwale nou Bloemendal en Oude Kelder en Vali Moosa besit Paardenkloof. Laat &#8216;n mens nogal met ander o\u00eb na die stakery kyk!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Nosey Pieterse kan jy enigiets soos di\u00e9 huidige aanstigting van die arbeidsonrus in die Boland verwag. Sy naam  voorspel net moeilikheid \u2013 al is hy as &#8220;Pastoor&#8221; in Mitchells Plain ingehuldig. Sy kop is ook so vol merktekens agv sy agtergrond \u2013 daarom dra hy permanent daardie pet \u2013 selfs in direksievergaderings by KWV.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is algemene kennis dat meeste Bolandse boere hul werkers veel meer as die minimum loon betaal en dat dit nie permanente plaaswerkers of semi-permanente seisoenswerkers is wat nou betoog nie maar wel plakkers wat nie werk het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meeste boere betaal sodanige ekstra seisoenwerkers volgens produktiwiteit ook ver bo die minimum loon \u2013 Hoe meer stokke die werker snoei of kissies druiwe hy oes of aartappels hy uithaal hoe meer verdien hy.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vakbondleier, ANC-manne, Eks-vakbondbase&#8230; die hele lot het hul vingers in die paai in die Boland. Hierdie staking is bes moontlik niks anders as om die boere te ondergrawe terwyl hulle lag-lag die verhogings kan betaal &#8211; met ons belastingeld! Nosey Pieterse is die sekretaris van Bawusa, maar is ter selfde tyd die Voorsitter van Lindiwe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14006\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die ware oorsaak van die Bolandse oproer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-14006","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14006","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14006"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14006\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14006"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14006"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14006"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}