{"id":13995,"date":"2013-01-17T07:27:04","date_gmt":"2013-01-17T07:27:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13995"},"modified":"2013-01-17T07:27:04","modified_gmt":"2013-01-17T07:27:04","slug":"tronkaanranding-joernaliste-se-fotos-uitgevee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13995","title":{"rendered":"Tronkaanranding: Joernaliste se foto&#8217;s uitgevee"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Vrystaatse tronkbeamptes het joernaliste aangehou, hul gereedskap gekonfiskeer en hul foto&#8217;s van bewaarders wat &#8216;n gevangene aanrand uitgevee, het twee dagblaaie berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">The Star en The Times berig di\u00e9 voorval het Woensdag gebeur toe die parlement se portefeuljekomitee op korrektiewe dienste die Groenpunt-maksimumveiligheidstronk buite Deneysville in die provinsie besoek het. Dis dieselfde gevangenis waar tronkbewoners onlangs oproerig geraak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens di\u00e9 publikasies is die media uitgenooi om die komitee te vergesel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Joernaliste het tydens die besoek gesien hoe tronkbewaarders &#8216;n gevangene aangerand het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het deur die heining gesien hoe &#8216;n bende bewaarders &#8216;n man in &#8216;n oranje gewaad aangerand het; &#8216;n beweerde weerlose gevangene wat van die pyn gewriemel en gekreun het,&#8221; het verslaggewers van The Star ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8230; Hulle het hom op &#8216;n wrede manier geslaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fotojoernaliste het foto&#8217;s geneem terwyl die aanranding plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het hom [die gevangene] toe weggeneem en na ons beweeg. Wat toe gebeur het, was &#8216;n uur lange traumatiese ondervinding wat ons soos terroriste laat voel het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle joernaliste en fotograwe is aangehou, deursoek en hul selfone en kameras is weggeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle is omtrent &#8216;n uur later vrygelaat en hul gereedskap is aan hulle oorhandig, maar die tronk het beslag gel\u00ea op die geheuestokkie van een van The Star se fotograwe. Alle foto&#8217;s \u2013 selfs di\u00e9 wat nie met die aanranding te doen gehad het nie \u2013 is ook uitgevee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Subashni Moodley, streekskommissaris vir korrektiewe dienste in die Vrystaat en Noord-Kaap, het aan The Star se redakteur, Makhudu Sedara, ges\u00ea die fotograwe het hul ooreenkoms verbreek. Hulle het glo &#8216;n ooreenkoms aangegaan om nie rond te beweeg van waar hulle gestasioneer is, of om foto&#8217;s te neem nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vrystaatse tronkbeamptes het joernaliste aangehou, hul gereedskap gekonfiskeer en hul foto&#8217;s van bewaarders wat &#8216;n gevangene aanrand uitgevee, het twee dagblaaie berig. The Star en The Times berig di\u00e9 voorval het Woensdag gebeur toe die parlement se portefeuljekomitee op korrektiewe dienste die Groenpunt-maksimumveiligheidstronk buite Deneysville in die provinsie besoek het. Dis dieselfde gevangenis waar tronkbewoners &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13995\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tronkaanranding: Joernaliste se foto&#8217;s uitgevee&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13995","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13995","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13995"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13995\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13995"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13995"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13995"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}