{"id":13987,"date":"2013-01-16T04:37:19","date_gmt":"2013-01-16T04:37:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13987"},"modified":"2013-01-16T04:37:19","modified_gmt":"2013-01-16T04:37:19","slug":"de-doorns-wit-polisielede-skiet-swarte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13987","title":{"rendered":"De Doorns: Wit polisielede skiet swarte"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Swart man is in &#8216;n hospitaal dood nadat hy Maandag na bewering in De Doorns &#8220;deur drie wit polisiemanne met &#8216;n rubberkoe\u00ebl geskiet is&#8221;, het Daily Maverick Dinsdag berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanlynpublikasie is glo besorg oor die <a href=\"http:\/\/dailymaverick.co.za\/article\/2013-01-16-analysis-measuring-racial-hatred-one-murder-at-a-time\">rassehaat <\/a>in Suid-Afrika.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die woordvoerder vir die Kaapse Wynland Departement van Gesondheid Joanne Otto het bevestig dat &#8216;n inwoner van De Doorns gesterf het aan sy beserings.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plaaslike gemeenskapsleier en plaaswerker, Saun Yamta het die naam van die slagoffer aan die Daily Maverick bevestig. Hy was die 24-jarige Letsekang Thokoene. Hy het ges\u00ea die slagoffer se familie is in kennis gestel van sy dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Otto s\u00ea, &#8220;Nadat hy in die Worcester-hospitaal opgeneem is die manlike pasi\u00ebnt na die Tygerberg-hospitaal oorgeplaas, waar hy gesterf het laat gisteraand.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Yamta dring daarop aan dat Thokoene nie betrokke was by die staking nie en beweer dat hy uit sy huis in Stofland vroeg gisteroggend gesleep is. Volgens Yamta, &#8220;was daar drie polisielede, almal wit ouens, wat hom beveel het om na buite te gaan en toe skiet hulle hom op &#8216;n kort afstand. Die hele gemeenskap het gesien hoe hulle hom skiet.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dan was tien njalas binne die lokasie en nadat hulle Thokoene geskiet het, het die polisie lukraak begin skiet na ander. Toe het die polisie begin om mense te kies uit die skare en hulle te arresteer,&#8221; s\u00ea Yamta.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense is ernstig beseer, maar hulle is te bang om na die hospitaal te gaan omdat hulle bang is dat hulle gearresteer word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">The Daily Maverick het glo gepoog om die SAPD in die Wes-Kaap te kontak, maar hulle kon nie bereik word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SABC het ook berig dat verskeie inwoners uit hul huise geroep is. Die uitsaaier het ges\u00ea die rubberkoe\u00ebl het die oorledene in sy kop getref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die situasie in die Hexriviervallei is tans kalm n\u00e1 gister se gewelddadige betogings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Openbare sittings oor die hersiening van plaaswerkers se minimum lone sal Dinsdag in die Wes-Kaap voortduur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste sitting het Maandagaand in Grabouw plaasgevind. Die tweede sal Dinsdag in die Paarl gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Byeenkomste is ook vir die res van die week vir De Doorns, Robertson, Oudtshoorn en Vredendal beplan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen ondersoek &#8216;n onafhanklike polisiewaghond die dood van die man. &#8216;n  Polisiewoordvoerder FC van Wyk, het die ondersoek bevestig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart man is in &#8216;n hospitaal dood nadat hy Maandag na bewering in De Doorns &#8220;deur drie wit polisiemanne met &#8216;n rubberkoe\u00ebl geskiet is&#8221;, het Daily Maverick Dinsdag berig. Die aanlynpublikasie is glo besorg oor die rassehaat in Suid-Afrika. Die woordvoerder vir die Kaapse Wynland Departement van Gesondheid Joanne Otto het bevestig dat &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13987\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Doorns: Wit polisielede skiet swarte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13987","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13987","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13987"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13987\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13987"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13987"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13987"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}