{"id":13985,"date":"2013-01-15T06:34:59","date_gmt":"2013-01-15T06:34:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13985"},"modified":"2013-01-15T06:34:59","modified_gmt":"2013-01-15T06:34:59","slug":"otm-bommerbende-is-wittes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13985","title":{"rendered":"OTM-bommerbende is wittes"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Misdaad wat uniek is in Suid-Afrika, kan nog meer ongewoon raak sedert dit bekend geraak het dat &#8216;n bende van OTM-bommers wit is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wit bende is veronderstel om verantwoordelik te wees vir &#8216;n reeks aanvalle in KwaZulu-Natal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wit bommers is uitgevang op CCTV-kameras wat duidelik hul wit velkleur openbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bende, wat glo tussen 10 en 15 mense bestaan, het ten minste vier aanvalle in klein dorpies in die afgelope weke uitgevoer en die goed-gewapende groep werk met milit\u00eare presisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verklaring van &#8216;n sekuriteitswag wat deur die bende aangehou is met &#8216;n vuurwapen, bevestig die CCTV-beeldmateriaal dat wit gesigte weggesteek onder klapmusse verantwoordelik is vir die reeks aanvalle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elite bende, ten volle gewapen is met &#8216;n ho\u00eb kaliber aanvalsgewere, teiken dorpe buite groot stedelike konsentrasies waar die polisie se reaksie minimaal is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tegniese aard van hul bomme en die wyse waarop hulle polisiebeamptes in lokvalle lei, het spekulasie aangevuur dat hulle spesialis polisielede kan wees of milit\u00eare opleiding gehad het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Vorige berigte in die media oor die arrestasie van die polisielede bevestig dat bendes verseker dat kundige lede van die SAPD en ander para-milit\u00eare strukture ingesluit word in hul OTM-bombardementsindikaat.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Veiligheidsdeskundige, wat &#8216;n paar banke adviseer, het ges\u00ea die ondersoek oor hoe die bende die aanvalle uitgevoer het, het hom laat glo dat hulle &#8216;n milit\u00eare agtergrond het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Hy het bygevoeg dat hy nie dink dit is die werk van die sogenaamde &#8220;regses&#8221; nie. Die regtervleuel word gedryf deur ideologiese motiewe, nie selfverryking nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<\/div>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Misdaad wat uniek is in Suid-Afrika, kan nog meer ongewoon raak sedert dit bekend geraak het dat &#8216;n bende van OTM-bommers wit is. Die wit bende is veronderstel om verantwoordelik te wees vir &#8216;n reeks aanvalle in KwaZulu-Natal. Die wit bommers is uitgevang op CCTV-kameras wat duidelik hul wit velkleur openbaar. Die bende, wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13985\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;OTM-bommerbende is wittes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13985","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13985","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13985"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13985\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13985"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13985"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13985"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}