{"id":13980,"date":"2013-01-14T08:31:49","date_gmt":"2013-01-14T08:31:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13980"},"modified":"2013-01-14T08:31:49","modified_gmt":"2013-01-14T08:31:49","slug":"vk-berei-voor-vir-falkland-oorlog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13980","title":{"rendered":"VK berei voor vir Falkland-oorlog"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Brittanje oorweeg &#8216;n reeks milit\u00eare opsies terwyl spanning tussen Brittanje en Argentini\u00eb oor die Falkland-eilande oplaai, volgens &#8216;n berig deur die Sunday Telegraph.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ekstra troepe, oorlogskepe en Typhoon-vegvliegtuie kan na die eilande gestuur word as dit nodig is, voor die referendum van 11 Maart oor die toekoms van die eiland, s\u00ea Britse milit\u00eare bronne. Na verwagting sal al 3 000 Britse siele op die eiland die referendum om deel van die VK te bly, steun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die weermag se hookwartier in Northwood, in die noord-weste van Londen sal na wat berig word ook &#8216;n &#8220;kragdadige&#8221; houding inneem, met inbegrip van die uitvoer van see-oefeninge in die Suid-Atlantiese Oseaan. Dit kan die volgende insluit: Die ontplooiing van die Royal Navy se reaksie Task Force Groep, &#8216;n flottielje van die aanvalsvaartuie, &#8216;n fregat, &#8216;n duikboot en Royal Marine kommando-ontplooiings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Duurder alternatief sou wees om die Britse le\u00ebr se 16 Air Assault Brigade, &#8216;n lugtaakmag met meer as 8000 soldate van vyf infanteriebataljons, met inbegrip van die 2de en 3de bataljonne van die Valskerm Regiment in te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Paras, soos hulle genoem word, het pas opleidingsoefeninge in Spanje voltooi, wat vinnige skakeling met konvensionele grondmagte insluit. Dis nie &#8216;n gebied van opleiding wat die meeste weermag-eenhede ondergaan het in die afgelope dekade sedert Irak en Afghanistan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van die toenemend vyandige retoriek tussen Londen en Buenos Aires, glo die Britse regering nie dat Argentini\u00eb tans die politieke wil of die milit\u00eare vermo\u00eb het om die eilande te laat herleef nie, het die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die eerste minister het ges\u00ea sy weermag, volgens die Sunday Telegraph, moet voorbereid wees vir elke gebeurlikheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sunday Telegraph berig dat intelligensieverslae die premier gewaarsku het dat die Argentyne &#8216;n aggressiewe &#8220;truuk&#8221; kan uitvoer om saam te val met die referendum. &#8216;n Klein groepie kan die land se vlag plant op die eilandgroep of die Argentynse vloot kan dalk &#8216;n teisteringsveldtog voer teen die Britse vloot, of Britse olie en gas eksplorasie ontwrig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Milit\u00eare kenners het egter waarsku dat in die geval van &#8216;n volskaalse Argentynse inval van die eilande, Brittanje magteloos sal wees om die grondgebied terug te vat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Generaal Mike Jackson het in Januarie verlede jaar gewaarsku dat die Verenigde Koninkryk nie in staat sou wees om die eilandgroep terug te neem as dit deur Argentynse troepe beset word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat gebeur as &#8216;n Argentynse mag die Mount Pleasant-vliegveld oorneem? Dan sal ons vermo\u00eb om die eilande terug te neem so te s\u00ea onmoontlik wees. Ons is nie in &#8216;n posisie om &#8216;n lugmag ter see aan te vat sedert die einde van die Harrier-taakmag nie,&#8221; het hy aan die Telegraph ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het onthul dat Brittanje nie in staat sal wees om voldoende mag te projekteer tydens milit\u00eare optrede so ver van die Verenigde Koninkryk nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.obozrevatel.com\/crime\/90724-v-harkove-prokuratura-zavela-delo-o-krazhe-konfiskata-na-15-millionov.htm\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje oorweeg &#8216;n reeks milit\u00eare opsies terwyl spanning tussen Brittanje en Argentini\u00eb oor die Falkland-eilande oplaai, volgens &#8216;n berig deur die Sunday Telegraph. Ekstra troepe, oorlogskepe en Typhoon-vegvliegtuie kan na die eilande gestuur word as dit nodig is, voor die referendum van 11 Maart oor die toekoms van die eiland, s\u00ea Britse milit\u00eare bronne. Na &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13980\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VK berei voor vir Falkland-oorlog&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13980","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13980","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13980"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13980\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13980"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13980"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13980"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}