{"id":13979,"date":"2013-01-14T07:01:26","date_gmt":"2013-01-14T07:01:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13979"},"modified":"2013-01-14T07:01:26","modified_gmt":"2013-01-14T07:01:26","slug":"n-miljoen-franse-ruk-op-teen-gay-huwelike","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13979","title":{"rendered":"&#8216;n Miljoen Franse ruk op teen gay huwelike"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Met die voorgestelde wetgewing voor die parlement aan die einde van hierdie maand in Frankryk, het teenstanders Sondag van regoor Frankryk gereis om leiers van die hoofstroom sentrum-regse opposisie asook die Katolieke kerk en Frankryk se 5-miljoen-sterk Moslem-gemeenskap te ondersteun teen gay-huwelike.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Organiseerders van die &#8220;Betoging vir almal&#8221; (&#8216;n verwysing na die regering se wetgewing wat lui &#8220;die huwelik vir almal&#8221;) hoop vir &#8216;n reuse opkoms van ses syfers om druk op president Fran\u00e7ois Hollande te plaas om sy plan te verander, of ten minste om die voorgestelde plan te hersien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hollande het dit duidelik gemaak dat hy geen voorneme het om &#8216;n belofte wat hy gemaak het in sy verkiesingsmanifes verlede jaar te laat vaar nie en gaan glo een van Frankryk se eerste gay-huwelike bywoon nadat die wetgewing later hierdie jaar van krag word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van maande van protes, het meningspeilings konsekwent gewys dat die meeste kiesers die reg van homoseksuele paartjies ondersteun om te trou en &#8216;n skrale meerderheid ten gunste van aanneming is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kon nie die gees van die betogers demp toe protesgangers naby die Eiffel-toring uit drie verskillende beginpunte byeengekom het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie van die betogers is vergesel deur kinders, sommiges wat plakkate opgehou het wat lui: &#8220;Gebore uit &#8216;n man en &#8216;n vrou&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Jacques Julien (70), wat van die Haute-Loire-streek van Sentraal-Frankryk gereis het, het ges\u00ea hy het gestem vir Hollande, maar stem nie saam met die Sosialistiese president se benadering nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Man en &#8216;n vrou, is die basis van die familie,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Ek s\u00ea hardop wat baie mense aan die linkerkant privaat dink.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder diegene wat deelgeneem het in Sondag se protes was Jean-Fran\u00e7ois Cope, die leier van die sentrum-regse UMP party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n belangrike toets vir Francois Hollande, want jy kan baie duidelik sien dat daar miljoene Franse is wat baie bekommerd is oor hierdie hervorming,&#8221; het Cope ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die voorgestelde wetgewing voor die parlement aan die einde van hierdie maand in Frankryk, het teenstanders Sondag van regoor Frankryk gereis om leiers van die hoofstroom sentrum-regse opposisie asook die Katolieke kerk en Frankryk se 5-miljoen-sterk Moslem-gemeenskap te ondersteun teen gay-huwelike. Organiseerders van die &#8220;Betoging vir almal&#8221; (&#8216;n verwysing na die regering se wetgewing &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13979\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Miljoen Franse ruk op teen gay huwelike&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13979","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13979","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13979"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13979\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13979"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13979"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13979"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}