{"id":13957,"date":"2013-01-09T05:33:16","date_gmt":"2013-01-09T05:33:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13957"},"modified":"2013-01-09T05:33:16","modified_gmt":"2013-01-09T05:33:16","slug":"seb-lei-tot-korrupsie-se-cronin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13957","title":{"rendered":"SEB lei tot korrupsie, s\u00ea Cronin"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Jeremy Cronin, adjunkhoof\u00adsekretaris van die SAKP, het ges\u00ea swart ekonomiese bemagtiging (SEB) lei tot korrupsie. Cronin het hom in Desember op die ANC-kongres nie vir die party se nasionale uitvoerende komitee verkiesbaar gestel nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cronin het ges\u00ea daar was geen sprake van SEB voor 1994 nie. &#8220;Deel van die skuld vir korrupsie moet voor die deur van die ANC of minstens deels voor die deur van die ANC gel\u00ea word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cronin, adjunkminister van openbare werke, het Sondag tydens die Joe Slovo-gedenklesing in Soweto ges\u00ea die beleidsbesluit is eers n\u00e1 1994 geneem om die invloed van die SAKP te troef en om sekere individue persoonlik te verryk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die SEB-besluit het vir sommiges in die ANC en die regering twee voordele gehad: Dit het tot persoonlike verryking gelei en dit het as &#8216;n teenmiddel teen die SAKP- en Cosatu-alliansievennote binne die beweging gedien.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cronin het al voorheen omstrede uitsprake oor SEB gemaak. Volgens Cronin is die nasionalisering van myne bloot &#8216;n manier om SEB-maatskappye uit hul skuldprobleme te red.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2010 het hy ges\u00ea die teikens vir swart eienaarskap in die mynbedryf belemmer ekonomiese groei en dit moet laat vaar word. Ware bemagtiging behels belegging in nuwe ontwikkelings en SEB-transaksies skep nie werk of infrastruktuur nie, volgens Cronin.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet ons ekonomie op &#8216;n ander, meer gelyke ontwikkelingsweg plaas, een wat die kritiese en deeg\u00adlike hersiening van SEB-beleid insluit.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om korrupsie in Suid-Afrika hok te slaan, is &#8216;n hersiening van SEB nodig, het hy ges\u00ea. &#8220;Dit sluit in dat openbare amptenare verbied moet word om by die private sektor betrokke te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle moenie sakebelange h\u00ea nie. Die staat se verkrygingsprosedures moet ook opgeskerp word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die verklarings van belange deur werknemers van die staat en senior openbare amptenare moet opgeskerp en verbeter word.&#8221;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeUMJCt1uVo\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jeremy Cronin, adjunkhoof\u00adsekretaris van die SAKP, het ges\u00ea swart ekonomiese bemagtiging (SEB) lei tot korrupsie. Cronin het hom in Desember op die ANC-kongres nie vir die party se nasionale uitvoerende komitee verkiesbaar gestel nie. Cronin het ges\u00ea daar was geen sprake van SEB voor 1994 nie. &#8220;Deel van die skuld vir korrupsie moet voor die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13957\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SEB lei tot korrupsie, s\u00ea Cronin&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-13957","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13957"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13957\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}