{"id":13955,"date":"2013-01-08T12:41:08","date_gmt":"2013-01-08T12:41:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13955"},"modified":"2013-01-08T12:41:08","modified_gmt":"2013-01-08T12:41:08","slug":"psigiatriese-medikasie-in-die-beskuldigde-bank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13955","title":{"rendered":"Psigiatriese medikasie in die beskuldigde bank"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Sedert verlede maand se verskriklike en hartverskeurende skoolbloedbad in Newtown, Connecticut, het algar &#8216;n obsessie met vuurwapens.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Obama beloof sterk nuwe vuurwapenbeheermaatre\u00ebls, met of sonder die Kongres se instemming.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die eintlike sondebok waaroor niemand skynbaar bekommer nie, is psigiatriese medikasie. Die oortreder was op sterk medikasie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is meer as drie weke sedert die skietery. Ons weet almal oor die wapens wat hy gebruik het, maar wat van sy medisyne?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die farmaseutiese maatskappye het glo iemand intussen betaal om vals inligting oor sy medikasie te versprei, wat daartoe gelei het dat lesers gou die medikasie-spoor verloor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is ook so dat linkse groepe, wat geen kritiek in die media kry nie, veral voorspraak maak vir psigaitiese medisyne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat is die waarheid? Waar is die joernalistieke nuuskierigheid? Waar is die ondersoekende verslaggewers? Waar is die polisie, die mediese ondersoeker se verslag, die onderhoude met sy dokter en ander?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dit is egter eenvoudig onbetwisbaar dat die meeste oortreders van skoolslagtings en soortgelyke massamoorde in ons moderne era op &#8211; of kort tevore op &#8211; psigiatriese medikasie was:<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Columbine massa-moordenaar Eric Harris het Luvox geneem. Soos Prozac, Paxil, Zoloft, Effexor en vele ander, &#8216;n moderne en wyd voorgeskrewe tipe van antidepressiewe dwelm met selektiewe serotonien heropname inhibeerders, of SSRIs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gedurende korttermyn gekontroleerde kliniese proewe, het 4 persent van kinders en jeug getoon dat Luvox &#8211; dit is 1 in 25 &#8211; manie, &#8216;n gevaarlike en geweldsgeneigde geestelike versteuring veroorsaak wat gekenmerk word deur uiterste opwinding en dwaling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Patrick Purdy wat in Stockton, Kaliforni\u00eb, in 1989, op kinders losgebrand het, was op Amitriptyline, &#8216;n antidepressant, sowel as die Thorazine, &#8216;n anti-psigotiese middel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kip Kinkel, 15, het sy ouers vermoor in 1998 en die volgende dag by sy skool, Thurston High in Springfield, Oregon, op sy klasmaats losgebrand. Hy het beide Prozac en Ritalin gebruik. In nog vyf ander sulke voorvalle het die dader ondermeer Prozac gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Andrea Yates, in een van die mees hartverskeurende misdade in die moderne geskiedenis, het al vyf van haar kinders &#8211; tussen die ouderdomme van 7 jaar af na 6 maande &#8211; in &#8216;n bad verdrink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is voorheen met die antidepressant Effexor behandel. In November 2005, meer as vier jaar nadat Yates haar kinders verdrink het, het Effexor se vervaardiger Wyeth Pharmaceuticals &#8220;moorddadige denkbeeldvorming&#8221; opgemerk by gebruikers die medikasie se uitwerking uitgesonder vir &#8220;seldsame negatiewe gebeure.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar sedertdien is 19,2 miljoen voorskrifte vir Effexor uitgereik in die VSA; statisties beteken dit dat duisende Amerikaners &#8220;moorddadige denkbeeldvorming&#8221; kan ervaar. In een onlangse jaar het Effexor meer as $3 miljard in verkope gebring, byna 1\/5 van die maatskappy se jaarlikse inkomste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Antidepressante Paxil en Zoloft kan &#8220;negatiewe reaksies&#8221; veroorsaak &#8211; volgens die FDA-goedgekeurde etiket &#8211; dit sluit &#8220;mania&#8221;, &#8220;slapeloosheid,&#8221; &#8220;angs,&#8221; &#8220;beroering,&#8221; &#8220;verwarring,&#8221; &#8220;geheueverlies,&#8221; &#8220;depressie, &#8220;parano\u00efes reaksie,&#8221; &#8220;psigose&#8221; &#8220;vyandigheid,&#8221; &#8220;delirium,&#8221; &#8220;hallusinasies,&#8221; &#8220;abnormale denke,&#8221; &#8220;depersonalisatie&#8221; en &#8220;gebrek aan emosie,&#8221; onder andere in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Watter &#8220;medikasie&#8221; het Lanza, die Sandy Hook-oortreder, gebruik?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Watter soort wapen hy gebruik het, is nie naastenby so belangrik soos watter soort medikasie hy gebruik het nie. Maar ons lees absoluut niks daaroor nie.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sedert verlede maand se verskriklike en hartverskeurende skoolbloedbad in Newtown, Connecticut, het algar &#8216;n obsessie met vuurwapens. President Obama beloof sterk nuwe vuurwapenbeheermaatre\u00ebls, met of sonder die Kongres se instemming. Die eintlike sondebok waaroor niemand skynbaar bekommer nie, is psigiatriese medikasie. Die oortreder was op sterk medikasie. Dit is meer as drie weke sedert die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13955\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Psigiatriese medikasie in die beskuldigde bank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13955","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13955","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13955"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13955\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13955"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13955"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13955"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}