{"id":13933,"date":"2013-01-02T07:31:49","date_gmt":"2013-01-02T07:31:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13933"},"modified":"2013-01-02T07:31:49","modified_gmt":"2013-01-02T07:31:49","slug":"fiskale-ooreenkoms-gaan-vsa-vernietig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13933","title":{"rendered":"Fiskale ooreenkoms gaan VSA &#8216;vernietig&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Nadat Republikeine hul eise vir bykomende bestedingsinkortings laat vaar het om die &#8220;fiskale afgrond&#8221; te vermy, het die Huis van Verteenwoordigers &#8216;n ooreenkoms met die Demokrate bereik. Hulle het met 257 teen 167 ten gunste van die wetsontwerp gestem.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr het die Huis se Republikeine hul teenkanting teen die maatre\u00ebls uitgespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kritici van die wetsontwerp s\u00ea dat die ooreenkoms nie werklike bekommernisse aanspreek nie. &#8220;Baie van die skuld, 16 triljoen dollar is waardeloos, dit moet nie eens betaal word nie. En ons bespreek watter soort van inkortings ons moet maak,&#8221; het Lawrence Freeman, redakteur van die Intelligence Review Magazine, aan RT ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Capital Hill moet moet fokus om die risiko van hiperinflasie in 2013 te vermy, s\u00ea Freeman.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy weet dat hierdie maand, in Januarie, gaan Bernanke, die voorsitter van die Federale Reserweraad, stappe neem wat sal lei tot hiperinflasie. En beide partye ondersteun dit,&#8221; het Freeman verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus is &#8220;die belastingvraag &#8216;n pseudo-kwessie&#8221; het die ontleder ges\u00ea. &#8220;Die vraag is watter soort krediet jy gaan beskikbaar stel vir belegging in infrastruktuur, in werk en energie en in die herbou van New York en New Jersey. Die regering het die vermo\u00eb om krediet vir openbare kredietprojekte te genereer. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarsonder s\u00ea Freeman, sal miljoene Amerikaners in armoede bly leef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die deskundige waarsku verder dat &#8220;hierdie hiperinflasie-beleid van Bernanke ondersteun word deur beide Republikeinse en Demokrate, en sal die Amerikaanse ekonomie vernietig soos ons nou sien in Europa, in Griekeland en Spanje.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nadat Republikeine hul eise vir bykomende bestedingsinkortings laat vaar het om die &#8220;fiskale afgrond&#8221; te vermy, het die Huis van Verteenwoordigers &#8216;n ooreenkoms met die Demokrate bereik. Hulle het met 257 teen 167 ten gunste van die wetsontwerp gestem. Vroe\u00ebr het die Huis se Republikeine hul teenkanting teen die maatre\u00ebls uitgespreek. Kritici van die wetsontwerp &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13933\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Fiskale ooreenkoms gaan VSA &#8216;vernietig&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-13933","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13933","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13933"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13933\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13933"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13933"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13933"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}