{"id":13916,"date":"2012-12-21T06:10:48","date_gmt":"2012-12-21T06:10:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13916"},"modified":"2012-12-21T06:10:48","modified_gmt":"2012-12-21T06:10:48","slug":"anc-steun-palestyne-vae-sluit-pro-demokratiese-organisasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13916","title":{"rendered":"ANC steun Palestyne, VAE sluit pro-demokratiese organisasies"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se regerende politieke party, die African National Congress het besluit om die Palestynse veldtog van boikotte, desinvestering en sanksies (BDS) teen Israel te ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC s\u00ea hulle &#8221; maak geen verskoning vir hul siening dat die Palestyne die slagoffers en die onderdruktes in die konflik met Israel is nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die BDS-veldtog is begin deur 171 Palestynse nie-regeringsorganisasies ter ondersteuning van die Palestynse saak. Die belangrikste doelwitte is om &#8216;n einde te maak aan die Israeliese besetting, gelykheid vir Palestynse burgers binne Israel te beding asook die bevordering van regte van Palestynse vlugtelinge na te streef.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 stap kom nadat die Israeliese weermag aanvalle op joernaliste en media-sentrums in Gasa geloods het tydens verlede maand se milit\u00eare operasie in die gebied. Human Rights Watch het Israel veroordeel vir die geweld teen joernaliste.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee Palestynse kameramanne is dood en minstens 10 media-personeel is gewond tydens die konflik. Vier media fasiliteite en vier private maatskappye is ook beskadig, en &#8216;n twee-jaar-oue seuntjie wat oorkant die straat van een van die geboue gewoon het, is dood tydens die IDF-aanvalle, het die organisasie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na &#8216;n ondersoek van die gebied en getuies wat ondervra is, het HRW tot die gevolgtrekking gekom dat daar geen tekens was dat enige van die joernaliste en mediakantore geldige teikens was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Israeliese regering hou vol dat die aanvalle teen twee van die kameramanne geregverdig was aangesien hulle namens Hamas as strydendes opgetree het en het die mediageboue as Hamas se &#8220;operasionele kommunikasie-infrastruktuur&#8221; beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die internasionale reg, word joernaliste en mediawerkers beskou as burgerlikes en is daarom immuun teen aanvalle, tensy hulle direk deelneem aan die vyandelikhede, het HRW verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boodskappe ter ondersteuning van &#8216;n organisasie en sy aanvalle kwalifiseer nie as milit\u00eare betrokkenheid nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen is &#8216;n invloedryke Amerikaanse beleidsdinkskrum, die RAND Corporation, beveel om sy kantoor in Abu Dhabi te sluit, as gevolg van lisensieprobleme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die jongste skuif deur die Verenigde Arabiese Emirate om van Westerse demokrasie-aktiviste ontslae te raak. RAND het navorsing gedoen op die gebied van onderwys en die omgewing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die eerste helfte van die jaar het die VAE twee pro-demokratiese Amerikaans-gesinde groepe, naamlik die Amerikaanse <em>National Democratic Institute<\/em> en die Duitse <em>Konrad Adenauer<\/em>-stigting gesluit.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se regerende politieke party, die African National Congress het besluit om die Palestynse veldtog van boikotte, desinvestering en sanksies (BDS) teen Israel te ondersteun. Die ANC s\u00ea hulle &#8221; maak geen verskoning vir hul siening dat die Palestyne die slagoffers en die onderdruktes in die konflik met Israel is nie&#8221;. Die BDS-veldtog is begin &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13916\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC steun Palestyne, VAE sluit pro-demokratiese organisasies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13916","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13916","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13916"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13916\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13916"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13916"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13916"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}