{"id":13913,"date":"2012-12-21T04:26:06","date_gmt":"2012-12-21T04:26:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13913"},"modified":"2012-12-21T04:26:06","modified_gmt":"2012-12-21T04:26:06","slug":"anc-regter-beskuldig-zille-van-politieke-opportunisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13913","title":{"rendered":"ANC, regter beskuldig Zille van politieke opportunisme"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC-woordvoerder, Jackson Mthembu, het die opposisie-leier, Helen Zille, daarvan beskuldig dat sy jaloers is op pres. Jacob Zuma se herverkiesing as leier van die regerende party.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Aanmerkings wat deur Zille gemaak is oor die herverkiesing van kameraad president Jacob Zuma is niks anders as politieke jaloesie nie, wat ge\u00efnspireer is deur haar kwaadwillige desperaatheid om dieselfde ondersteuning te ontvang as wat die ANC in die land geniet,&#8221; het Mthembu Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die aard van die aanmerkings&#8230;ontbloot Zille se persoonlike haat van die ANC en is &#8216;n lomp poging om aan die media-aandag, wat die kongres ontvang het, te klou.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het vroe\u00ebr ges\u00ea dat die uitslae van die ANC se verkiesingskongres in Mangaung, die &#8220;verbrokkeling&#8221; en ineenstorting van die regerende party sal versnel.<\/p>\n<p>&#8216;n Kaapse regter het intussen die Wes-Kaapse premier vir &#8220;absolute politieke opportunisme&#8221; gekritiseer nadat sy &#8216;n laat toegewing in die geskil oor die sluiting van die skole in die provinsie wou maak.<\/p>\n<p>Op die tweede dag van die aanhoor van &#8216;n aansoek om die verbod van die sluiting van 17 skole, het Zille haar prokureurs opdrag gegee om &#8216;n ooreenkoms te onderhandel wat sal toelaat dat vier skole op die Kaapse Vlakte nie gesluit word nie.<\/p>\n<p>Regter Seraj Desai, was nie be\u00efndruk daarmee nie. Hy het ges\u00ea dat Zille die hof se tyd gemors het en &#8216;n &#8220;bespotting&#8221; van die hof gemaak het omdat die partye vroe\u00ebr &#8216;n ooreenkoms kon bereik het.<\/p>\n<p>&#8220;Vir die premier om nou &#8216;n toegewing te maak, nadat ons vir twee dae gesit het, is absolute politieke opportunisme,&#8221; s\u00ea Desai.<\/p>\n<p>&#8216;n Volbank regters het die aansoek gehoor. <\/p>\n<p>&#8220;Sekerlik, ten minste, sou &#8216;n mens intelligente kommunikasie tussen die besluitnemer [DA se LUR vir onderwys Donald Grant] en die nadelig geaffekteerde partye verwag?&#8221; het Desai ergerlik gevra.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=45664#.WeUPwit1uVo\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-woordvoerder, Jackson Mthembu, het die opposisie-leier, Helen Zille, daarvan beskuldig dat sy jaloers is op pres. Jacob Zuma se herverkiesing as leier van die regerende party. &#8220;Aanmerkings wat deur Zille gemaak is oor die herverkiesing van kameraad president Jacob Zuma is niks anders as politieke jaloesie nie, wat ge\u00efnspireer is deur haar kwaadwillige desperaatheid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13913\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC, regter beskuldig Zille van politieke opportunisme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13913","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13913","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13913"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13913\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13913"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13913"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13913"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}