{"id":13909,"date":"2012-12-20T14:26:19","date_gmt":"2012-12-20T14:26:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13909"},"modified":"2012-12-20T14:26:19","modified_gmt":"2012-12-20T14:26:19","slug":"staat-moet-eienaarskap-van-strategiese-bedrywe-vergroot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13909","title":{"rendered":"Staat moet eienaarskap van strategiese bedrywe vergroot"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se Mangaung verkiesingskonferensie in Bloemfontein het die Nasionale Ontwikkelingsplan as &#8216;n langtermyn ekonomiese strategie vir die land onderskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konferensie het ook voorstelle onderskryf dat die staat se mynmaatskappy versterk moet word en &#8216;n staatsbank gestig word. Verwysings na nasionalisering is egter vervang deur &#8216;n oproep op die staat om sy eienaarskap van strategiese sektore te vermeerder om groei te bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kommissie-hoof Enoch Gondongwana s\u00ea die ANC streef daarna om makro-ekonomiese balans te behou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het media berigte ontken dat daar &#8216;n plan is om die party se nuwe adjunk-president Cyril Ramaphosa, die land se eerste minister te maak. Beleggers en die sake w\u00eareld het Ramaphosa se verkiesing verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het bespiegeling veroorsaak dat Ramaphosa dalk bestem is om as eerste minister te dien om hom &#8216;n groter rol in die regering te gee. Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het die berigte as ongegrond en waningelig beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het joernaliste toegespreek by die ANC se Mangaung-verkiesingskonferensie. Mantashe het ges\u00ea daar is geen re\u00ebl dat die adjunkpresident van die ANC ook die adjunkpresident van die land moet wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regerende party het ook erken dat dit nodig is om meganismes in plek te kry om te verhoed dat van sy provinsiale takke hom hof toe vat. &#8216;n Senior lid van die ANC s\u00ea sy lede het die reg om hom hof toe te vat, indien hulle alle moontlike interne prosesse gevolg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede in die Vrystaat was ontevrede oor ongeruimdhede in die provinsie voor die provinsiale konferensie. Hulle het ook oor spooklede wat as afgevaardigdes na Mangaung gestuur is, gekla.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lede het die saak hof toe gevat waarna die Grondwetlike hof die Vrystaat se benoemingskonferensie ongeldig verklaar het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se Mangaung verkiesingskonferensie in Bloemfontein het die Nasionale Ontwikkelingsplan as &#8216;n langtermyn ekonomiese strategie vir die land onderskryf. Die konferensie het ook voorstelle onderskryf dat die staat se mynmaatskappy versterk moet word en &#8216;n staatsbank gestig word. Verwysings na nasionalisering is egter vervang deur &#8216;n oproep op die staat om sy eienaarskap van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13909\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Staat moet eienaarskap van strategiese bedrywe vergroot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13909","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13909","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13909"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13909\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13909"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13909"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13909"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}