{"id":13895,"date":"2012-12-17T08:17:51","date_gmt":"2012-12-17T08:17:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13895"},"modified":"2012-12-17T08:17:51","modified_gmt":"2012-12-17T08:17:51","slug":"vergadering-met-minister-oor-plaasveiligheid-kortgeknip","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13895","title":{"rendered":"Vergadering met minister oor plaasveiligheid kortgeknip"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n  Vergadering oor landelike misdaad tussen die minister van polisie,  Nathi Mthethwa, en Afrikanerverteenwoordigers het opgehou kort nadat dit  Donderdag in Pretoria begin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthethwa het agterna ges\u00ea hy het beswaar gehad teen die noem van die African National Congress aan die begin van die bespreking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Toe  ons begin het, het die afvaardiging kwessies oor die ANC aangeroer. Ek  kan nie oor ANC-sake praat op &#8216;n regeringsplatform nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons  was gereed sodat as daar enigiets wat met misdaadkwessies verband hou bespreek word,  sou ons dit bywoon. Ons moes egter die vergadering kanselleer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  partye het afsonderlike nuuskonferensies gehou. Dit het begin met  Mthethwa en die nasionale polisiehoof Generaal Riah Phiyega en is gevolg  deur die beweging, Geloftevolk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  leier van die Geloftevolk, Andr\u00e9 Visagie, het ges\u00ea dat die  &#8220;Boere-leiers&#8221; van die drie organisasies &#8211; Geloftevolk, die  Afrikanerweerstandsbeweging (AWB) en die Kommandokorps &#8211; wou plaasmoorde  met Mthethwa bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons  wou die veiligheidsituasie in Suid-Afrika bespreek. Ek het die sakelys  van die vergadering aan die PA (persoonlike assistent) van die minister  voorgel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit  is jammer en ek voel baie verle\u00eb en verkleineer omdat die minister nie deur sy mense ingelig is dat ons die inisiatief geneem het om  die vergadering te re\u00ebl nie,&#8221; het Visagie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die minister het ontsteld geraak oor die gebruik van die woord &#8220;ANC&#8221; in plaas van &#8220;regering&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;My  persepsie is dat dit een en dieselfde ding is, want die ANC is die  regering. Ek het ges\u00ea dat ons nie seker is of die ANC die onluste op  plase oor loon-verwante kwessies ondersteun nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy (Mthethwa) het ges\u00ea: \u2018Nou maak jy dit &#8216;n politieke ding.\u2019&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visagie het ges\u00ea hy is optimisties dat \u2018n ander vergadering gehou sou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vandag  het ons \u2018n vergadering gere\u00ebl vir 10:00 maar hy het eers 12:00 opgedaag. Hy  het iets gevind om te blameer om die vergadering kort te knip,&#8221; het hy  ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visagie is \u2018n voormalige sekretaris-generaal van die AWB.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In  2010 het hy bedank om die Geloftevolkrepublikeine te begin, en het ges\u00ea  hy wou &#8216;n belofte nakom wat hy aan die vermoorde AWB-leier, Eugene  Terre&#8217;Blanche, gemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visagie  het ges\u00ea dat die regering meer stappe geneem het om die  renosterbevolking te beskerm as wat dit geneem het om boere te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Oor  die afgelope jare is 4000 wit boere vermoor, maar daar is geen spesiale  eenheid om hulle te beskerm nie. Dit maak nie vir ons sin nie,&#8221; het hy  ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons  sien dat die renoster belangriker as die lewens van ons wit mense in  Suid-Afrika is. Om renosters in Suid-Afrika te dood, is &#8216;n  prioriteitsmisdaad, maar die dood van wit boere is nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visagie het gedreig om in te gryp in die plaaswerkers se dikwels gewelddadige betogings in die Wes-Kaap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;My  vraag is, wie gaan ons mense nou op hul eiendom beskerm? As die mense  (boere in die Wes-Kaap) vra om ons te kom help, sal ons help,&#8221; het hy  ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek  is bereid om my besigheid te verlaat en hulle daar te gaan help om hul  eiendom te beskerm. Dit is wat ons met die minister wil bespreek. Ons  wil ons mense help.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevra wat hy en sy medewerkers in die Wes-Kaap sou doen, het Visagie ges\u00ea hy sal sy vuurwapen na onstuimige gebiede neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek sal my wettige vuurwapen saam met my neem, afgaan na die Wes-Kaap en inboek by een van die plase wat bedreig word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As dit daarop aankom, gaan ek daardie boer help om sy eiendom te beskerm, omdat die polisie versuim het om dit te doen.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Vergadering oor landelike misdaad tussen die minister van polisie, Nathi Mthethwa, en Afrikanerverteenwoordigers het opgehou kort nadat dit Donderdag in Pretoria begin het. Mthethwa het agterna ges\u00ea hy het beswaar gehad teen die noem van die African National Congress aan die begin van die bespreking. &#8220;Toe ons begin het, het die afvaardiging kwessies oor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13895\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vergadering met minister oor plaasveiligheid kortgeknip&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13895","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13895","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13895"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13895\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13895"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13895"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13895"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}