{"id":13892,"date":"2012-12-17T06:32:24","date_gmt":"2012-12-17T06:32:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13892"},"modified":"2012-12-17T06:32:24","modified_gmt":"2012-12-17T06:32:24","slug":"regses-vas-oor-mangaung-bomplan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13892","title":{"rendered":"Regses vas oor Mangaung bomplan"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vrystaatse polisie het sewe  vermeende regses in hegtenis geneem wat na bewering \u2019n tent op die  ANC se nasionale konferensie, wat tans in Mangaung plaasvind, met  plofstof wou opblaas, het <strong>RSG<\/strong> Maandag berig.<\/p>\n<p>Die verdagtes is Sondag in Bloemfontein, Douglas en Naboomspruit (Mookgo\u00adphong) vasgetrek.<\/p>\n<p>Die polisie se provinsiale woordvoerder, Brigadier  Billy Jones, het ges\u00ea s\u00ea die mans is in hegtenis geneem n\u00e1 inligting dat daar \u2019n bedreiging vir die konferensie kan wees.<\/p>\n<p>Die mans is blykbaar tussen 40 en 50 jaar oud  en sal binnekort in die hof verskyn. <\/p>\n<p><em>Beeld<\/em> berig dat veiligheidsmaatre\u00ebls by die konferensie op die kampus van die  Universiteit van die Vrystaat intussen verskerp is.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die president en \u2018n lid van die Uitvoerende Partyraad van die nuutgestigde Federale Vryheidsparty FVP, \u2018n party wat glo selfbeskikking vir die Afrikaner\/Boere nastreef, is intussen gearresteer vir hoogverraad.<\/p>\n<p>Hein Boonzaaier is glo deur &#8216;n span Valke en Misdaadintelligensie  op &#8216;n beskuldging in hegtenis geneem en sy huis is deursoek.  Hy sal glo vanoggend na Bloemfontein afgevoer word, het &#8216;n familielid ges\u00ea.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Volgens bronne word hulle toegang tot hulle regspanne geweier. Op hierdie stadium is die inligting beperk het die party se woordvoerder Francois Cloete in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het na bewering beplan om een van die groot samekomstente wat gebruik word by die ANC se nasionale kongres met &#8216;n bom op te blaas. Luidens City Press se webwerf het &#8220;een van die beweerde regses reeds &#8216;n skulderkenning voor &#8216;n landdros gemaak&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrystaatse polisie het sewe vermeende regses in hegtenis geneem wat na bewering \u2019n tent op die ANC se nasionale konferensie, wat tans in Mangaung plaasvind, met plofstof wou opblaas, het RSG Maandag berig. Die verdagtes is Sondag in Bloemfontein, Douglas en Naboomspruit (Mookgo\u00adphong) vasgetrek. Die polisie se provinsiale woordvoerder, Brigadier Billy Jones, het ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13892\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regses vas oor Mangaung bomplan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13892","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13892","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13892"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13892\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13892"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13892"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13892"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}