{"id":13866,"date":"2012-12-10T05:59:29","date_gmt":"2012-12-10T05:59:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13866"},"modified":"2012-12-10T05:59:29","modified_gmt":"2012-12-10T05:59:29","slug":"vrou-kom-haar-vermeende-verkragters-by-optog-teen-geweld-tee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13866","title":{"rendered":"Vrou kom haar vermeende verkragters by optog teen geweld te\u00eb"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vrou wat deur &#8216;n groep mans verkrag is, het haar vermeende aanvallers by &#8216;n optog oor vrouemishandeling in Port Elizabeth gesien, het die Weekend Post berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 50-jarige Andy Kawa van Johannesburg het die mans nadat by die Kings Beach-parkeerterrein, waar sy in Desember 2010 verkrag is, gesien. Sy was in Port Elizabeth om Donderdag &#8216;n optog te lei om geregtigheid te eis vir vroue wat verkrag en mishandel is. Die groep het ook &#8216;n griefskrif aan die polisie oorhandig en gekla oor &#8216;n gebrek aan empatie van polisiebeamptes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers het op die twee mans toegesak en hulle is in hegtenis geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kawa het hulle ge\u00efdentifiseer as &#8216;n pa en seun (47 en 20 jaar oud), wat op die strand woon en deel was van &#8216;n groep van twee mans wat haar aangeval het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die polisie het my klere by die een man (die pa) gevind. Hulle het hom [verlede maand] laat gaan, maar my klere is nog by die polisiekantoor. Ek het aan die mense ges\u00ea &#8216;hier is hulle&#8217; en wou hulle hou tot die polisie kom,&#8221; het &#8216;n duidelik ontstelde Kawa ges\u00ea terwyl die mans gedwing is om op die gras te sit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kapt. Stanley Jarvis het aan die koerant ges\u00ea die 47-jarige man is kort n\u00e1 die verkragting in hegtenis geneem en was twee jaar lank in die St. Alban&#8217;s-tronk totdat die saak in November voorwaardelik teruggetrek is, omdat Kawa nie gekontak was om in die hof te verskyn nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het destyds ges\u00ea die saak sal weer op die hofrol geplaas word sodra hulle die hoofgetuie, &#8216;n bosslaper, opspoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jarvis het ges\u00ea die mans sal tot Maandag in aanhouding bly en sal op aanklag van verkragting in die hof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek hoop hierdie keer is daar toewyding, optrede en &#8216;n uitslag,&#8221; het Kawa later aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogers het hul griefskrif aan lt. kol. Mark Houwland by die Humewood-polisiekantoor oorhandig. Hy het ges\u00ea Kawa se saak sal ondersoek word.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Vrou wat deur &#8216;n groep mans verkrag is, het haar vermeende aanvallers by &#8216;n optog oor vrouemishandeling in Port Elizabeth gesien, het die Weekend Post berig. Die 50-jarige Andy Kawa van Johannesburg het die mans nadat by die Kings Beach-parkeerterrein, waar sy in Desember 2010 verkrag is, gesien. Sy was in Port Elizabeth om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13866\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrou kom haar vermeende verkragters by optog teen geweld te\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13866","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13866","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13866"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13866\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13866"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13866"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13866"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}