{"id":13859,"date":"2012-12-05T13:46:08","date_gmt":"2012-12-05T13:46:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13859"},"modified":"2012-12-05T13:46:08","modified_gmt":"2012-12-05T13:46:08","slug":"die-onstellende-geheim-van-die-hoofregter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13859","title":{"rendered":"Die onstellende geheim van die Hoofregter"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Suid-Afrika\/Nuus\/Regsreus-se-wens-vir-begrafnis-eerbiedig-20121202\">voormalige hoofregter <\/a>se geheime bande met die SAKP is rede tot kommer, selfs nou na sy afsterwe.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is iets diep ontstellends oor Suid-Afrika se veronderstelde demokrasie na die verklaring deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party dat die afgestorwe regter Arthur Chaskalson, voormalige hoofregter, en die voorsitter van die Grondwethof, &#8220;die SAKP by die KODESA-onderhandelinge in die vroe\u00eb 1990&#8217;s verteenwoordig het,&#8221; skryf Paul Trewhela op politicsweb.com.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arthur Chaskalson was lid van die ondergrondse SAKP in die 1960&#8217;s, soos die SAKP ook verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAKP, soos die African National Congress en die Pan Africanist Congress, was toe &#8216;n onwettige politieke party. Openbare erkenning van &#8216;n mens se lidmaatskap op daardie tydstip, behalwe in uiterste omstandighede &#8211; soos in &#8216;n verklaring uit die beskuldigdebank na skuldigbevinding in die hof &#8211; was onmoontlik, gegewe die party se onwettige status.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen die tyd dat die KODESA-onderhandelinge oor Suid-Afrika se grondwetlike toekoms in die vroe\u00eb 1990&#8217;s besluit het, was die SAKP egter &#8216;n heeltemal wettige party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe eerlik was dit dan vir die SAKP gewees om in hierdie onderhandeling &#8230; &#8216;n versteekte kant te h\u00ea in die vorm van die agbare regter?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe werk hierdie verborge politieke verhouding met die SAKP om die reputasie vir onafhanklikheid en regterlike integriteit waavoor Advokaat (later regter) Chaskalson geprys is, te regverdig?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit lei tot nog &#8216;n vraag: Hoeveel meer verborge hande het hierdie politieke party in Suid-Afrika se veronderstelde grondwetlike demokrasie? En wie is hulle?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En op watter maniere het so &#8216;n geheimsinnige, verborge, politieke verhouding die persoonlike belange van hierdie of daardie persoon, of die partybelange van die SAKP, eerder as die belang van die gemeenskap gedien?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wie van die wit gesigte in die ANC kan vertrou word?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is &#8216;n diep ontstellende erkenning van &#8216;n radikale gebrek aan eerlikheid. Het Regter Chaskalson die mense van Suid-Afrika so min vertrou, dat hy hulle nie kon vertel van sy klein geheimpie nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Watter soort demokrasie is dit dan?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarom, as dit &#8216;n ware grondwetlike demokrasie was, het die mense nie &#8216;n reg om te weet nie en moet dinge in die geheim gebeur?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe vreemd, hoe sinister, dat die dood van Suid-Afrika se &#8220;<a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Opinie\/HoofArtikels\/Menseregte-Chaskalson-se-testament-20121203\">regsreus<\/a>&#8221; die grondwetlike proses openbaar vir die wyse waarop die publiek &#8216;n rat voor die o\u00eb gedraai is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/antikor.com.ua\/articles\/68264-prokurorskie_vojny_po-harjkovski_oblprokuror_daniljchenko_obvinil_eks-prokurora_harjkova_popovicha_v\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige hoofregter se geheime bande met die SAKP is rede tot kommer, selfs nou na sy afsterwe. Daar is iets diep ontstellends oor Suid-Afrika se veronderstelde demokrasie na die verklaring deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party dat die afgestorwe regter Arthur Chaskalson, voormalige hoofregter, en die voorsitter van die Grondwethof, &#8220;die SAKP by die KODESA-onderhandelinge [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13859","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13859","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13859"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13859\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13859"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13859"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13859"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}