{"id":13853,"date":"2012-12-05T05:52:17","date_gmt":"2012-12-05T05:52:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13853"},"modified":"2012-12-05T05:52:17","modified_gmt":"2012-12-05T05:52:17","slug":"mynopstande-apartheid-se-skuld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13853","title":{"rendered":"Mynopstande &#8216;apartheid se skuld&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die geweld wat vanjaar die myne getref het is &#8216;n gevolg van apartheid, het die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American, Cynthia Carroll, Dinsdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die geweld wat ons vanjaar in die mynsektor gesien het, het sy wortel in die nalatenskap van apartheid en die onderliggende sosiale probleme wat steeds met ons bly,&#8221; het sy by die Gordon-sakeinstituut in Johannesburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die vloek van werkloosheid beteken dat mynwerkers baie keer baie ander mense het wat ekonomies afhanklik is van hulle.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Carroll het ges\u00ea die geskiedenis van die trekarbeidstelsel het familiebande vernietig en gemeenskappe ontwrig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die vernietiging van menslike verhuoudings wat plaasgevind het onder apartheid&#8230; al hierdie faktore kan gesien word in die konflik en tragedie wat ons hierdie jaar ervaar het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Carroll het ook ges\u00ea daar is geen toekoms vir die land as wet en orde nie gehandhaaf word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Openbare order is die fondasie waarsonder &#8216;n samelewing ineenstort. Ons het vanjaar geweld en onrus in die mynwese en verskeie ander sektore gesien.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bronne in die binnekringe van die maatskappy s\u00ea Carroll is afgedank vanwe\u00eb die onrus by die myne onder haar bestuur en het nie uit vrye wil bedank nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/sluganarodu.org\/slugi\/category0\/region17\/city45\/id707\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geweld wat vanjaar die myne getref het is &#8216;n gevolg van apartheid, het die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American, Cynthia Carroll, Dinsdag ges\u00ea. &#8220;Die geweld wat ons vanjaar in die mynsektor gesien het, het sy wortel in die nalatenskap van apartheid en die onderliggende sosiale probleme wat steeds met ons bly,&#8221; het sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13853\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mynopstande &#8216;apartheid se skuld&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13853","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13853","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13853"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13853\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13853"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13853"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13853"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}