{"id":13852,"date":"2012-12-05T05:42:20","date_gmt":"2012-12-05T05:42:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13852"},"modified":"2012-12-05T05:42:20","modified_gmt":"2012-12-05T05:42:20","slug":"orania-xhosas-teken-samewerkingsooreenkoms","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13852","title":{"rendered":"Orania, Xhosas teken samewerkingsooreenkoms"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Afrikanergemeenskap Orania en die Oos-Kaapse Xhosa-gemeenskap Mnyameni onderteken volgende Dinsdag (11 Desember) &#8216;n samewerkingsooreenkoms wat die weg sal baan vir groter samewerking tussen Suid-Afrikaanse gemeenskappe wat graag meer selfstandig wil funksioneer. Orania het reeds die afgelope 21 jaar met talle ander gemeenskappe in Suid-Afrika geskakel en hierdie ondertekening is &#8216;n volgende stap in die ontwikkeling van beter samewerking tussen Orania en ander gemeenskappe ten einde die beginsel van gemeenskapselfstandigheid te bevorder.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die media word uitgenooi om die ondertekeningseremonie in Upper Mnyameni, sowat 13 km noord-wes van Keiskammahoek in die Oos-Kaap by te woon. Tydens die ondertekening sal die inhoud van die ooreenkoms bekend gemaak word en sal die leierskap van Orania en Mnyameni die praktiese uitvoering en implikasies van hierdie belangrike ooreenkoms verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die doel van samewerking tussen Orania en Mnyameni is om as &#8216;n alternatief tot die afhanklike posisie waarin die meeste Suid-Afrikaanse gemeenskappe vandag verkeer, &#8216;n selfstandigheidsmodel te ontwikkel waardeur verskillende gemeenskappe saamwerk om mekaar se ekonomi\u00eb te help bevorder. Orania en Mnyameni beplan om in die toekoms op verskillende terreine waaronder landbou, onderwys en toerisme saam te werk.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/varta.kharkov.ua\/blogs\/kasyanenko\/1116800\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Afrikanergemeenskap Orania en die Oos-Kaapse Xhosa-gemeenskap Mnyameni onderteken volgende Dinsdag (11 Desember) &#8216;n samewerkingsooreenkoms wat die weg sal baan vir groter samewerking tussen Suid-Afrikaanse gemeenskappe wat graag meer selfstandig wil funksioneer. Orania het reeds die afgelope 21 jaar met talle ander gemeenskappe in Suid-Afrika geskakel en hierdie ondertekening is &#8216;n volgende stap in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13852\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Orania, Xhosas teken samewerkingsooreenkoms&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13852","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13852","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13852"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13852\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13852"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13852"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13852"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}