{"id":13851,"date":"2012-12-04T09:49:07","date_gmt":"2012-12-04T09:49:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13851"},"modified":"2012-12-04T09:49:07","modified_gmt":"2012-12-04T09:49:07","slug":"geneve-mosie-oor-minderheidsdiskriminasie-in-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13851","title":{"rendered":"Gen\u00e8ve: Mosie oor minderheidsdiskriminasie in SA"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) se kongres het in Gen\u00e8ve eenparig &#8216;n mosie aanvaar waarin hulle hul besorgdheid oor diskriminasie in Suid-Afrika teen minderheidsgroepe uitgespreek het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mosie is voorgestel en gemotiveer deur dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mosie het ook aanbeveel dat &#8216;n versoek aan die VN se sekretaris-generaal gerig word om &#8216;n feite-sending na Suid-Afrika te stuur ten einde die organisasie eerstehands te vergewis van omstandighede soos onder andere plaasmoorde in Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder is tydens die kongres verkies tot lid van die presidensie (Uitvoerende Komitee) van UNPO. Die presidensie bestaan uit nege lede. As president van UNPO is mnr. Ngawang Choephel van Tibet verkies. Die nuwe vise-president is mnr. Mohamoud Daar van Somaliland. (Kyk <a href=\"http:\/\/www.unpo.org\/article\/15211\">http:\/\/www.unpo.org\/article\/15211<\/a>)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die UNPO-mosie is onder andere verwys na regstellende aksie wat gebruik word om op rasse gronde teen wit, bruin en Indi\u00ebr individue te diskrimineer by die werksplek, toelatingsvereistes by universiteite, toekenning van tenders en diskriminasie selfs op welsynsterrein.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie aangeleenthede is ook tydens &#8216;n ontmoeting deur dr. Mulder met mnr. Antti Korkeakivi, hoof van die VN se kantoor vir Inheemse en Minderheidsgroepe (Indigenous People and Minorities) bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder is na Gen\u00e8ve vergesel deur mnr. Andr\u00e9 Fourie, VF Plus-raadslid in Kaapstad en voorsitter van die party se Buitelandse Verhoudinge en Internasionaliseringskomitee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Fourie het die VN Menseregte Kommissie se Forum oor Minderheids-aangeleenthede bygewoon en die aanwesiges daar oor Suid-Afrika toegespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was uiters bemoedigend om saam met ander groepe van oor die hele w\u00eareld deel te kon wees van &#8216;n passievolle gespreksforum waar begrippe soos selfbeskikking, diversiteit, identiteit, etnisiteit, groeps-, gemeenskaps- en minderheidsregte in diepte bespreek word en nie as polities nie-korrek afgemaak word soos in Suid Afrika deur beide die regerende ANC en die DA gedoen word nie,&#8221; was mnr. Andr\u00e9 Fourie se opsomming van die vergaderings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Vryheidsfront Plus glo dat alle geleenthede om die posisie van minderhede in Suid Afrika internasionaal te bespreek, benut moet word,&#8221; het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) se kongres het in Gen\u00e8ve eenparig &#8216;n mosie aanvaar waarin hulle hul besorgdheid oor diskriminasie in Suid-Afrika teen minderheidsgroepe uitgespreek het. Die mosie is voorgestel en gemotiveer deur dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier. Die mosie het ook aanbeveel dat &#8216;n versoek aan die VN se sekretaris-generaal gerig word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13851\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gen\u00e8ve: Mosie oor minderheidsdiskriminasie in SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13851","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13851","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13851"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13851\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13851"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13851"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13851"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}