{"id":13839,"date":"2012-11-30T05:24:52","date_gmt":"2012-11-30T05:24:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13839"},"modified":"2012-11-30T05:24:52","modified_gmt":"2012-11-30T05:24:52","slug":"m23-traag-om-goma-te-verlaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13839","title":{"rendered":"M23 traag om Goma te verlaat"},"content":{"rendered":"<p>Kongolese rebelle van M23 het nog geen daadwerklike poging aangewend om uit die stad Goma te onttrek nie, het die Verenigde Nasies ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die VN se Veiligheidsraad het Woensdag ges\u00ea hy sal verdere sanksies teen die M23-rebelle, en diegene wat hulle ondersteun, oorweeg. Spesifieke lande is egter nie uitgesonder nie.<\/p>\n<p>Die besluit is ook deur die VSA ondersteun.<\/p>\n<p>Hillary Clinton, die VSA se minister van buitelandse sake, het Woensdag gevra dat alle partye wat by die konflik betrokke is, hulle steun aan die M23-rebelle in die Demokratiese Republiek van die Kongo moet staak.<\/p>\n<p>Die rebelle het vroe\u00ebr beweer dat hulle reeds uit die gebied begin onttrek het. Eduardo del Buey, die VN se adjunkwoordvoerder, het egter Woensdag ges\u00ea lede van die VN in die Kongo berig dat die M23-groep nog geen poging aangewend het om Goma te verlaat nie.<\/p>\n<p>VOA berig dat die rebelle wel uitbeweeg maar dat die VSA &#8220;bekommerd is oor die vakuum&#8221; wat gelaat sal word as die rebelle onttrek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kongolese rebelle van M23 het nog geen daadwerklike poging aangewend om uit die stad Goma te onttrek nie, het die Verenigde Nasies ges\u00ea. Die VN se Veiligheidsraad het Woensdag ges\u00ea hy sal verdere sanksies teen die M23-rebelle, en diegene wat hulle ondersteun, oorweeg. Spesifieke lande is egter nie uitgesonder nie. Die besluit is ook deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13839\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;M23 traag om Goma te verlaat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13839","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13839","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13839"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13839\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13839"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13839"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13839"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}