{"id":13825,"date":"2012-11-28T05:38:42","date_gmt":"2012-11-28T05:38:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13825"},"modified":"2012-11-28T05:38:42","modified_gmt":"2012-11-28T05:38:42","slug":"polisie-wat-ammunisie-aan-misdadigers-smous-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13825","title":{"rendered":"Polisie wat ammunisie aan misdadigers smous, vas"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Polisiebeamptes wat wapens en duisende rondtes ammunisie aan misdadigers verkoop het, is gister in hegtenis geneem in &#8216;n ho\u00ebrisiko-operasie in Pretoria.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die operasie het &#8216;n besige Pretoria winkelsentrum asook &#8216;n klein polisiestasie noord van die stad ingesluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die drie mense wat in hegtenis geneem is, is die kommissaris van die Rust de Winter-polisiekantoor, kapt. Petrus Badenhorst.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ondersoekers van die Valke se misdade teen die staat-eenheid, plofstofdeskundiges en gespesialiseerde forensiese ondersoekers, het dele van die Rust de Winter-polisiekantoor afgesper en by&nbsp; Badenhorst se huis kluise en registers gekonfiskeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na &#8216;n klopjag in Bela Bela, noord van Pretoria, verlede nag, sal meer mense na verwagting in hegtenis geneem word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sindikaat, wat die afgelope jaar bedrywig is, het glo polisie- en milit\u00eare ammunisie en wapens van die stasie se arsenaal gesteel en na bewering verkoop aan misdadigers wat betrokke is in transitorooftogte en ander misdade.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die operasie wat buite die McDonald&#8217;s restaurant by die Kolonade winkelsentrum plaasgevind het, is van stapel gestuur nadat polisiebeamptes die bende ge\u00efnfiltreer het. &#8216;n Polisie-informant het die Valke oor die sindikaat ingelig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr hierdie maand is die eerste fase van die operasie uitgevoer, en meer as 10.000 rondtes van semi-outomatiese en handwapenammunisie is verkoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dae later, is &#8216;n ander verkoop gere\u00ebl en speurders het tien duisende rondes ammunisie gekoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee verkope het gelei tot gister se operasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het misdadigers gehelp om &#8216;n dodelike oorlog te voer,&#8221; s\u00ea die beamptes wat die ondersoek lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisieman het ges\u00ea Badenhorst het na bewering verseker dat hy in &#8216;n posisie is om &#8216;n sorgvuldig beplande wapen-smokkel &#8220;besigheid&#8221; te bedryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy het seker gemaak dat hy was die enigste een wat toegang gehad het tot die wapenkluis, en het al die sleutels by hom gehou,&#8221; het die beampte ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy was ook die enigste een met toegang tot die vuurwapen- en ammunisieregisters,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ammunisie wat gevind is, word geraam op byna R1 miljoen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Nog arrestasies word binnekort verwag.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Polisiebeamptes wat wapens en duisende rondtes ammunisie aan misdadigers verkoop het, is gister in hegtenis geneem in &#8216;n ho\u00ebrisiko-operasie in Pretoria. Die operasie het &#8216;n besige Pretoria winkelsentrum asook &#8216;n klein polisiestasie noord van die stad ingesluit. Een van die drie mense wat in hegtenis geneem is, is die kommissaris van die Rust de Winter-polisiekantoor, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13825\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie wat ammunisie aan misdadigers smous, vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13825","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13825","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13825"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13825\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13825"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13825"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13825"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}