{"id":13824,"date":"2012-11-28T05:22:49","date_gmt":"2012-11-28T05:22:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13824"},"modified":"2012-11-28T05:22:49","modified_gmt":"2012-11-28T05:22:49","slug":"renosters-of-boere","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13824","title":{"rendered":"Renosters of boere?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kriminoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria s\u00ea hy kan nie besluit of renosters of boere in Suid-Afrika die meeste bedreig word nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kans om op &#8216;n plaas in Suid-Afrika vermoor te word, is tussen vier en ses keer ho\u00ebr as op enige ander plek in Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt is die bevinding van prof. Christiaan Bezuidenhout, &#8216;n kriminoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria, na aanleiding van statistiek oor plaasmoorde in die 2006\/&#8217;07-boekjaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die statistiek wat vir di\u00e9 2006\/&#8217;07 boekjaar beskikbaar is, is 88 boere vermoor. In dieselfde jaar is 87 polisiebeamptes vermoor, met &#8216;n moordsyfer van 38,6 per 100 000 wat vir die algemene publiek aangeteken is. Met 39 982 kommersi\u00eble plase wat in di\u00e9 jaar opgeteken is, word die persentasie moorde op boere in daardie jaar op 220 per 100 000 mense bepaal. Vergeleke daarmee is die moordsyfer op polisiebeamptes \u2013 met 155 532 beamptes werksaam die jaar \u2013 55,9 per 100 000.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gegrond op die feite van die Kamer van Handel en Nywerheid wat in 2010 bevind het dat &#8216;n plaasmoord, wat produksie op &#8216;n plaas tot stilstand bring, &#8216;n verlies van sowat R2 miljoen aan die bruto binnelandse produk beteken. Die 88 moorde het dus &#8216;n verlies van R170 miljoen in die 2006\/&#8217;07 jaar vir die land beteken, as aanvaar word dat die plaas n\u00e1 die voorval nie meer produktief is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wie het wie se grond gesteel?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Bezuidenhout h\u00e9t uitsprake deur politici &#8216;n invloed op plaasaanvalle, en hy meen argumente dat wit boere grond in die land gesteel het, moet gestaak word. Hy s\u00ea &#8216;n groot deel van die swartmense in die land is uit die Kongo afkomstig en was nie oorspronklik in die land nie. &#8220;Wie &#8216;t dan nou wie se grond gesteel? Die argument van boere wat die grond gesteel het, moet onmiddellik gestaak word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me. Lorraine Claassen, &#8216;n onafhanklike kriminoloog wat spesifiek op die wreedheid van plaasaanvalle en -moorde gefokus het, s\u00ea geldelike gewin was meestal die motief vir &#8216;n aanval. &#8220;Ek het egter baie vrae oor die intensiteit van aanvalle en moorde wat soms met &#8216;n oormaat van of onnodige geweld gepaardgaan. Mense wat met pangas gekap word, met kookwater gebrand word en dies meer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Claassen s\u00ea n\u00f3g &#8216;n aspek wat haar opgeval het, is die hoeveelheid tyd wat aanvallers soms op &#8216;n toneel bestee. &#8220;Ek weet van &#8216;n oortreder wat, n\u00e1 &#8216;n boer in sy bed doodgeskiet is, vir ure lank langs sy liggaam op die bed gel\u00ea en televisie gekyk het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ook ges\u00ea dat \u201cdie uitermatige vrees wat mense ervaar as hul lewe in \u2019n aanvaller  se hande is, is verlammend en onbeskryflik. Geen mens verdien om op so \u2019n  wreedaardige, onmenslike en onregverdige wyse vermoor te word nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eileen de Jager en Roelien Schutte, twee susters wat landwyd  misdaadtonele skoonmaak, het by die bekendstelling van \u2019n omvattende  verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut oor plaasaanvalle ges\u00ea hulle  het uit ervaring gesien dat baie meer geweld in plaasaanvalle gebruik word.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.txtwww.ru\/object\/gruza-ukrainu-topcargo\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kriminoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria s\u00ea hy kan nie besluit of renosters of boere in Suid-Afrika die meeste bedreig word nie. Die kans om op &#8216;n plaas in Suid-Afrika vermoor te word, is tussen vier en ses keer ho\u00ebr as op enige ander plek in Suid-Afrika. D\u00edt is die bevinding van prof. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13824\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Renosters of boere?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13824","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13824","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13824"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13824\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13824"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13824"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13824"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}