{"id":13823,"date":"2012-11-28T04:44:58","date_gmt":"2012-11-28T04:44:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13823"},"modified":"2012-11-28T04:44:58","modified_gmt":"2012-11-28T04:44:58","slug":"gerwel-oorlede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13823","title":{"rendered":"Gerwel oorlede"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die voorsitter van Media24, prof. Jakes Gerwel (66), is Woensdagoggend om 03:26 in die Netcare-hospitaal in Kuilsrivier oorlede.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 66-jarige Gerwel was Dinsdag in &#8216;n kritieke toestand nadat hy vroe\u00ebr vandeesmaand &#8216;n drievoudige hartomleidingsoperasie ondergaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerwel het in die laat 1960&#8217;s en vroe\u00eb 1970&#8217;s, betrokke geraak by die Swart Bewussynsbeweging en het gedien as opvoedkundige raadgewer vir die Suid-Afrikaanse Studente-organisasie (SASO) in die vroe\u00eb 1970&#8217;s.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het in Brussel aan die Vrye Universiteit studeer met &#8216;n Belgiese beurs. Sy politieke betrokkenheid het besware van die universiteitsowerhede uitgelok. Gerwel is in hegtenis geneem deur die polisie tydens die 1980-onderwys boikotte. Hy was reeds toe al &#8216;n oortuigde Marxis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die Universiteit van die Wes-Kaap as &#8216;n voertuig vir &#8216;n verandering in Suid-Afrika uitgesonder en die eertydse Afrikaanse instelling terstond verengels. In September 1989, saam met aartsbiskop Tutu en Franklin Sonn, is Gerwel kortliks in hegtenis geneem tydens &#8216;n optog in Kaapstad se middestad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy middelmatige bydraes en skryfstyl het hy soms as rubriekskrywer van Rapport tentoongestel, waar hy homself onderskei het deur teen wittes uit te vaar.<\/p>\n<p>Gerwel is verkies as &#8216;n lid van die Wes-Kaapse plaaslike komitee van die ANC in 1991 en na die April 1994-verkiesing is hy gevra om die pos van Direkteur-generaal in die kantoor van die Staatspresident Nelson Mandela te beklee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerwel was voorsitter van Media24 en verskeie maatskappye en opvoedkundige trusts. Hy het in 2004 met sy aanstelling as voorsitter van SAA &#8216;n roete na Saoedi-Arabi\u00eb ingestel wat dit moontlik gemaak het vir Moslems om direk te kan vlieg na die Hadj, &#8216;n Moslemfees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerwel, wat afgedank is as voorsitter van die Suid-Afrikaanse  Lugdiens,  maar steeds as \u2018n direkteur van Nasionale Pers aangebly het, het in  1989 in trane  uitgebars toe hy die skouspel van die vallende Berlynse  muur op die televisie gadegeslaan  het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Hy het verskeie eretoekennings ontvang, ondermeer van koning Abdulaziz Sash van Saoedi-Arabi\u00eb, die Orde van Goeie Dade van Libi\u00eb, en die Goue Orde van die Suiderkruis van Nelson Mandela<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was ook &#8216;n direkteur-generaal in die kantoor van oudpres. Nelson Mandela. Begrafnisre\u00eblings sal later volg.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.xrayvaz.ru\/object\/dostavka-iz-kitaya-topcargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorsitter van Media24, prof. Jakes Gerwel (66), is Woensdagoggend om 03:26 in die Netcare-hospitaal in Kuilsrivier oorlede. Die 66-jarige Gerwel was Dinsdag in &#8216;n kritieke toestand nadat hy vroe\u00ebr vandeesmaand &#8216;n drievoudige hartomleidingsoperasie ondergaan het. Gerwel het in die laat 1960&#8217;s en vroe\u00eb 1970&#8217;s, betrokke geraak by die Swart Bewussynsbeweging en het gedien as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13823\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gerwel oorlede&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13823","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13823"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13823\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}