{"id":13820,"date":"2012-11-27T16:37:13","date_gmt":"2012-11-27T16:37:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13820"},"modified":"2012-11-27T16:37:13","modified_gmt":"2012-11-27T16:37:13","slug":"plaasmoorde-is-n-nasionale-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13820","title":{"rendered":"Plaasmoorde is &#8216;n nasionale krisis"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Moorde en aanvalle op plaaseienaars in Suid-Afrika moet as &#8216;n nasionale krisis beskou word, het die Solidariteit-navorsingsinstituut ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Plaasmoorde en aanvalle moet gesien word vir die nasionale krisis wat dit is en dus prioriteitstatus en aandag verdien,&#8221; het die instituut, in &#8216;n verslag wat met die hulp van verskeie kenners saamgestel is, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag vorm deel van Solidariteit, AfriForum en Kraal Uitgewers se veldtog teen plaasmoorde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aard van plaasaanvalle, vlakke van geweld wat in die aanvalle gebruik word en die sielkundige uitwerking daarvan op die slagoffers, word in die verslag bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Dirk Hermann, adjunkhoof van Solidariteit, het in reaksie op die verslag ges\u00ea die regering is &#8220;onverantwoordelik&#8221; omdat hy nie plaasmoorde en -aanvalle in isolasie hanteer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Navorsers wat gehelp het om die verslag saam te stel, het met Hermann saamgestem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is duidelik dat die regering nie meer die aanvalle op plase en die moord op mense in die landboudgemeenskap as prioriteit beskou nie,&#8221; het dr. Johan Burger van die Instituut vir Sekerheidsdienste ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Christiaan Bezuidenhout, &#8216;n kriminoloog aan die Universiteit van Pretoria (UP) het ges\u00ea Suid-Afrika sukkel met gewelddadige misdade, veral plaasaanvalle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kriminoloog Lorraine Claasen het ges\u00ea plaasaanvalle word steeds nie ernstig opgeneem nie, ten spyte van die &#8220;grusame besonderhede&#8221; oor plaasaanvalle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Geen mense verdien om op so &#8216;n onmenslike, ongeregverdige en brutale wyse te sterf nie. Hoekom word dit toegelaat?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Brit, Christopher Preece (54) is doodgeslaan en sy vrou is beseer toe drie mans hulle Saterdag met pangas op &#8216;n plaas in Ficksburg in die Vrystaat aangeval het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Preece is op die toneel dood verklaar en sy vrou, Felicity Preece (56), is verskeie kere gesteek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moorde en aanvalle op plaaseienaars in Suid-Afrika moet as &#8216;n nasionale krisis beskou word, het die Solidariteit-navorsingsinstituut ges\u00ea. &#8220;Plaasmoorde en aanvalle moet gesien word vir die nasionale krisis wat dit is en dus prioriteitstatus en aandag verdien,&#8221; het die instituut, in &#8216;n verslag wat met die hulp van verskeie kenners saamgestel is, ges\u00ea. Die verslag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13820\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasmoorde is &#8216;n nasionale krisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13820","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13820","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13820"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13820\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13820"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13820"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13820"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}