{"id":13817,"date":"2012-11-27T05:31:43","date_gmt":"2012-11-27T05:31:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13817"},"modified":"2012-11-27T05:31:43","modified_gmt":"2012-11-27T05:31:43","slug":"ou-vlag-by-die-kasteel-verwyder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13817","title":{"rendered":"Ou vlag by die Kasteel verwyder"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Nie net Riaan Cruywagen het di\u00e9 week gegroet nie. Die Parlement het besluit dat die ou Suid-Afrikaanse vlag nie meer by die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad sal wapper nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar di\u00e9 stap is beskryf as &#8220;kinderagtig&#8221; deur die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gister het Mokabhe Maziya, &#8216;n lid van die parlement se portefeuljekomitee oor verdediging en milit\u00eare veterane, bevestig dat geen openbare insette nodig is om die verandering te maak nie en het ges\u00ea die gebruik van die ou vlag, veral op &#8216;n staatsgebou, is &#8220;nie in die gees van die nuwe bedeling&#8221; nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Komiteelid Nomfunelo Mabedla was die eerste om kommer oor die ou vlag op die kasteel uit te spreek, en daar is ooreengekom dat dit moet waai, by wyse van spreke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit vereis nie openbare kommentaar om die ou Suid-Afrikaanse vlag te verwyder nie. Dit is normale praktyk dat die ou Suid-Afrikaanse vlag verwyder word en dat die vlag die nuwe Suid-Afrikaanse vlag&nbsp; moet wees &#8211; die vlag wat reeds aangeneem is deur almal,&#8221; s\u00ea Maziya.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is geen debat nodig nie en daar is &#8230; geen openbare deelname [op] of die vlag vertoon moet word nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die gebrek aan openbare insette, het Pieter Mulder ges\u00ea: &#8220;Dit is &#8216;n groot fout en hulle [Maziya] maak presies dieselfde foute as vorige regerings wat nie die publiek in die neem van besluite geraadpleeg het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie tipe gedrag kan lei tot onrus Hierdie manier van dink lei tot onstabiliteit.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Vlae van al die vorige regimes het deel gevorm van &#8216;n \u200b\u200buitstalling by die kasteel. Die Prinsevlag was deel daarvan. Die Union Jack is egter glo verwyder. Die kasteel, die oudste koloniale gebou in die land, is gebou tussen 1666 en 1679 as &#8216;n maritieme verversingstasie. Vandag is dit Kaapstad se milit\u00eare setel.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nie net Riaan Cruywagen het di\u00e9 week gegroet nie. Die Parlement het besluit dat die ou Suid-Afrikaanse vlag nie meer by die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad sal wapper nie. Maar di\u00e9 stap is beskryf as &#8220;kinderagtig&#8221; deur die Vryheidsfront Plus. Gister het Mokabhe Maziya, &#8216;n lid van die parlement se portefeuljekomitee oor verdediging &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13817\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ou vlag by die Kasteel verwyder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13817","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13817","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13817"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13817\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13817"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13817"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13817"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}