{"id":13810,"date":"2012-11-26T07:08:10","date_gmt":"2012-11-26T07:08:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13810"},"modified":"2012-11-26T07:08:10","modified_gmt":"2012-11-26T07:08:10","slug":"wat-het-geword-van-die-kp-stemmers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13810","title":{"rendered":"Wat het geword van die KP-stemmers?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Konserwatiewe Party, of beter bekend as die KP, was sterk Konserwatief en Nasionalisities. Die party was vir meer as 12 jaar die amptelike opposisie in Suid-Afrika. Die KP-kiesers was van jou mees konserwatiewe en nasionalistiese kiesers. Wat het van hulle geword na 1994?<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die KP het in die 1987-verkiesing 574 502 stemme (26,6%) op hom verenig. In die 1989-verkiesing het hulle 680 131 (31,5%) stemme verwerf. Hulle het in 1992 -Referendum  as die nee-stem 875 619 stemme (31,27%) verkry. As daar ooit &#8216;n verkiesing voor 1994 sou wees , het mense berig dat die KP die NP sou onsetel as die regerende Party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die vraag bly staan , wat het van hierdie amper 900 000 KP-kiesers geword? Die KP was pro-Afrikaner en tog was dit vir baie konserwatiewe Engelse &#8216;n politieke tuiste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sal hierdie eens trotse KP-kiesers weer vir &#8216;n soortgelyke party stem in die nuwe Suid-Afrika? Dit kan &#8216;n magbasis word in die Nuwe Suid-Afrikaanse Politiek en &#8216;n Party wat die belange van die Konserwatiewe en Nasionalistiese kieser sal beskerm.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Konserwatiewe Party, of beter bekend as die KP, was sterk Konserwatief en Nasionalisities. Die party was vir meer as 12 jaar die amptelike opposisie in Suid-Afrika. Die KP-kiesers was van jou mees konserwatiewe en nasionalistiese kiesers. Wat het van hulle geword na 1994? Die KP het in die 1987-verkiesing 574 502 stemme (26,6%) op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13810\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat het geword van die KP-stemmers?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-13810","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13810","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13810"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13810\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13810"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13810"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13810"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}