{"id":13806,"date":"2012-11-26T05:31:36","date_gmt":"2012-11-26T05:31:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13806"},"modified":"2012-11-26T05:31:36","modified_gmt":"2012-11-26T05:31:36","slug":"noord-kaap-brand-deur-siener-voorspel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13806","title":{"rendered":"Noord-Kaap brand deur Siener voorspel?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die brand wat duisende hektare in die Noord-Kaap verwoes het is moontlik amper honderd jaar gelede deur Siener van Rensburg voorspel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens oorlewering het hy kort voor sy dood gepraat van &#8216;n ontsaglike vuur by Andalusi\u00eb, dit is in daardie tyd die Jan Kempdorp distrik gewees, wat die ergste brand sal wees wat die land nog gesien het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die brand, wat al volgens gerugte oor die 120 000 hektaar vernietig het, is in die omgewing van Koopmansfontein en Boetsap, reg langs Jan Kempdorp. Landbouweekblad beskryf die brand as &#8220;een van die ergste in mense heugenis&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle van die Siener-volgelinge het baie lank vermoed dat die wapen-opslag by Jan Kempdorp dalk kan ontplof en &#8216;n brand laat onstaan, maar met hierdie nuwe verwikkeling krap almal kop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ander gesig wat onlangs dalk vervul is is die moeilikheid wat by die koppie naby Rustenburg ontstaan het (Marikana) wat ook voorspel was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is talle mense wat nie glo in Siener van Rensburg nie, maar indien hierdie &#8220;die grootste brand is wat die land nog gesien het&#8221; en dit minder as &#8216;n klipgooi van Jan Kempdorp is, kan mens nie help om te wonder of dit blote toeval is nie?<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die brand wat duisende hektare in die Noord-Kaap verwoes het is moontlik amper honderd jaar gelede deur Siener van Rensburg voorspel. Volgens oorlewering het hy kort voor sy dood gepraat van &#8216;n ontsaglike vuur by Andalusi\u00eb, dit is in daardie tyd die Jan Kempdorp distrik gewees, wat die ergste brand sal wees wat die land &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13806\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Noord-Kaap brand deur Siener voorspel?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-13806","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13806","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13806"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13806\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13806"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13806"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13806"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}