{"id":13803,"date":"2012-11-23T12:57:38","date_gmt":"2012-11-23T12:57:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13803"},"modified":"2012-11-23T12:57:38","modified_gmt":"2012-11-23T12:57:38","slug":"net-nog-n-gekkespul-en-mislukte-afrika-rewolusie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13803","title":{"rendered":"&#8216;Net nog &#8216;n gekkespul en mislukte Afrika-rewolusie&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC kan by Cosatu leer hoe om &#8216;n suksesvolle nasionale kongres te bestuur, het die vakverbond ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC kan by Cosatu leer. In die aanloop tot ons kongres&#8230; was die media oorspoel met ongegronde voorspellings van gevegte en verdeeldheid en selfs bloed op die vloer,&#8221; het Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van die vakverbond, by &#8216;n Daily Maverick-konferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Op die ou end het die werkers se parlement meer verenig as ooit te vore uitgekom&#8230;met &#8216;n onbetwiste leierskap.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Drie weke weg, ek bedoel. Ek wens dit [die konferensie] was weg,&#8221; het hy geskerts.<\/p>\n<p>Vavi het ges\u00ea kritieke kwessies soos armoede, ongelykheid, die stand van onderwys en gesondheid het nog nie reggestel is sedert die land in 1994 demokratiese geword het.<\/p>\n<p>&#8220;Hoe wens ek elke liedjie, elke gedig, elke bespreking in elke politieke party en die die burgerlike samelewing sal liewer handel oor hierdie ontvouende tragedie.<\/p>\n<p>&#8220;Hoe wens ek dat die ANC-afgevaardigdes na sy 53ste nasionale konferensie in Mangaung sal besig wees met die beantwoording van die sentrale vraag van vandag.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die meeste ANC-lede is bloot besig om te sing oor die party se leierskap in die aanloop tot die konferensie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek doen &#8216;n beroep op die ANC-afgevaardigdes, die regering en besigheid om te gaan stilstaan en op te hou luister na graderingsagentskappe, maar eerder te luister na wat die myn- en die plaaswerkers en die mense in die straat s\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg die ANC moet wegbeweeg daarvan om as die Absolutely No Consequences-party bekend te staan, en moet eerder daarop fokus om weer die African National Congress te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As Suid-Afrika voortgaan om te verswak &#8230; sal [ons] nie net die grap van die w\u00eareld wees nie, maar net nog &#8216;n gekkespul soos ander Afrika-lande. Nog &#8216;n voorbeeld van &#8216;n mislukte rewolusie.&#8221;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC kan by Cosatu leer hoe om &#8216;n suksesvolle nasionale kongres te bestuur, het die vakverbond ges\u00ea. &#8220;Die ANC kan by Cosatu leer. In die aanloop tot ons kongres&#8230; was die media oorspoel met ongegronde voorspellings van gevegte en verdeeldheid en selfs bloed op die vloer,&#8221; het Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van die vakverbond, by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13803\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Net nog &#8216;n gekkespul en mislukte Afrika-rewolusie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13803","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13803","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13803"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13803\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13803"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13803"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13803"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}