{"id":13791,"date":"2012-11-21T07:07:34","date_gmt":"2012-11-21T07:07:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13791"},"modified":"2012-11-21T07:07:34","modified_gmt":"2012-11-21T07:07:34","slug":"franse-kla-dat-vsa-op-sarkozy-spioeneer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13791","title":{"rendered":"Franse kla dat VSA op Sarkozy spioeneer"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Verenigde State het VSA-Israeliese spioenasie sagteware gebruik om in die Franse presidensi\u00eble kantoor in te breek vroe\u00ebr hierdie jaar, het die Franse kuberoorlogagentskap bevestig, volgens die nuustydskrif L&#8217;Express.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tydskrif het laat Dinsdag berig dat die rekenaars van &#8216;n paar intieme adviseurs van die voormalige president Nicolas Sarkozy &#8211; insluitend die Hoof van Personeel Xavier Musca &#8211; gekompromitteer is in Mei deur &#8216;n rekenaarvirus wat die kenmerke van <em>Flame <\/em>dra. <em>Flame <\/em>is na bewering geskep deur &#8216;n VS-Israeliese span om Iran se kernprogram te teiken. Anonieme Franse amptenare wys die vinger na die Verenigde State.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy kan op baie goeie terme met &#8216;n &#8220;vriendelike&#8221; land wees en nog steeds hulle onwrikbare ondersteuning wil verseker &#8211; veral tydens die oorgangsperiode,&#8221; het &#8216;n amptenaar aan die tydskrif ges\u00ea. Die beweerde spioenasieaanval het plaasgevind &#8216;n paar dae voor die tweede ronde van die Franse presidensi\u00eble verkiesings, wat Sarkozy teen Francois Hollande, &#8216;n Sosialis, verloor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sekretaris vir binnelandse veiligheid van die VSA Janet Napolitano het nie die berig ontken oor die bewerings toe sy direk daaroor uitgevra is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het geen groter vriend as Frankryk nie, ons het geen groter bondgenoot as Frankryk nie,&#8221; het Napolitano glo geantwoord, tydens &#8216;n onderhoud met l&#8217;Express. &#8220;Ons werk saam in baie veiligheidsverwante gebiede. Ek is hier om di\u00e9 bande te versterk en nuwes te skep.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die onderhoud, het Napolitano ook ges\u00ea dat die <em>Flame <\/em>en <em>Stuxnet <\/em>virusse &#8220;nog nooit gekoppel is aan die Amerikaanse regering nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Withuis het &#8216;n versoek vir kommentaar geweier.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde State het VSA-Israeliese spioenasie sagteware gebruik om in die Franse presidensi\u00eble kantoor in te breek vroe\u00ebr hierdie jaar, het die Franse kuberoorlogagentskap bevestig, volgens die nuustydskrif L&#8217;Express. Die tydskrif het laat Dinsdag berig dat die rekenaars van &#8216;n paar intieme adviseurs van die voormalige president Nicolas Sarkozy &#8211; insluitend die Hoof van Personeel [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13791","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13791","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13791"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13791\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13791"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13791"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13791"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}